En dit was aand en dit was oggend…

In Zefgatte in die nuus deur griffin34 Eiertjies

Jirre, en nog voor jy kan sê “Nationalise our mines” is hulle website toe wragtig ge-hack.

ancyl hacked

griffinEn dit was aand en dit was oggend…

Comments

  1. NeelsvanPK

    Net so terloops, daardie "gaping" in die site bestaan steeds…

  2. NeelsvanPK

     

    EPIC! Kry vir jou, Julias.
    Jy is en sal altyd 'n vet tiet bly.

  3. Stokmannetjie

    Befok!!!!!! Dit maak seriously  my dag. Oppas net dat Malema nie die wkj website hack nie. Ek hoor hy het 'n groot panga waarmee hy websites hack….

  4. Evert

    Die hoeveelste keer is dit nie nou al nie? 

  5. Prof. Bokdrol

    As jy nie eers kan houtwerk doen nie, hoe de poes wil jy nog probeer code skryf? Seker met 'n beitel en 'n fokken kliptafel…

  6. Vlaknaai

    Malema is nie eers n halwe poes nie . Meer iets soos n ou poesprop . 

  7. Einsteinwennersmile

    As die hele wereld kan sien watter poes hond kak hier in ons land angan dan moet daar erens i bra wees wat so iets kwai sal anvang, ek hoop dis nie fake nie, lol! fokken kry vi julle CNA of whatever … 😉

  8. AMOS*

    Goed, ek erken dit was ons, vir publisitiet.
     
    Hoe, vra julle? Ons het 'n Commodore 64 met 'n amber skerm en Basic (programmeringstaal) gebruik. O, ja en Telkom dial-up.
     
    *AMOS Assosiasie vir Masturbasie as Olimpiese Sport
    Pluk jou eie vrugte

  9. Brent

    As much as I think this is funny. I think it is silly or poorly timed. Not so close to the elections.
    d
     
     
     

  10. Dirk Diggler Diktros

    Brent, fuck off and die.  It would be funnier on th eve of the elections DDD

  11. Evert

    Hy kan nie 'n poes wees nie. 'n Poes het diepte en warmte.

  12. pieter

    malema was die fokker nou gehack of nie?

  13. David

    Baie goed gestel Evert en aan Brent – Dit wat DDD gese het dubbel

  14. Iemand Anders

    @ griffin
    Maybe het hulle reeds "President Zilla" aanvaar vir die volgende verkiesing…
    Dit sal hulle baie (belastingbetaler)geld spaar.  Wat dan gebruik kan word om nog toilette op te rig…

  15. Vrye Denker

    Kan ek net asseblief die geleentheid neem om die saak duidelik te stel dat dit NIE EK WAS NIE.

  16. Jags Jannie

    Al "was dit nie jy nie", sal ek en DDD verseker 'n Vodka neem op jou want jy het net te vinnig "gehensop". En dit sonder 'n beskuldiging……. 

  17. Jags Jannie

    sal steeds Vodka vat vir die fokken senuwees al "was dit nie jy nie"….

  18. Allan Boesak

    Ek sal nooit die Nasie vertaan nie .

  19. Dirk Diggler Diktros

    Na ure se wroeg en peins oor die onderwerp het ek my shrink my gaan sien.  En ook yoga gedoen.  Nadat die paramedics my ontknoop het, het ek tot die ou-ou les gekom dat drank die antwoord is en altyd sal bly, en nou sal ek met al die excitement en die feit dat daar nou al 3 verskillende blog-bladsye aan die ANC gewy word iets doen wat ek laas as student gedoen het, oorslaan na brannas.  Wens my geluk.  Nou ja, moet nooit drank en draks die skuld gee nie,  so n paar Myprodols saam met n dop sal my deur hierdie ANC fokken krisis kry.  Once.   DDD

  20. terry

    Shame, julle het hulp nodig! Dis a.g.v. Mense soos julle dat daar nooit vrede in ons land sal wees nie! Word groot!

  21. Author
    griffin

    Kyk, ek reageer gewoonlik nie op kinderagtige comments nie en probeer so min as moontlik die woord “poes” gebruik, maar ek het sopas ‘n bottel 10 jaar KWV klaargemaak nadat Die Antwoord ‘n SAMA gewen het. So, joune.

  22. Prof. Bokdrol

    Terry, solank daar pedantiese poese soos ek is, en mense soos jy wat 'n misplaaste hoofletter in die middel van die fokken sin sit, sal vrede ons helaas ontwyk…

  23. Dirk Diggler Diktros

    Terry, my comment oor jou comment het nie moderasie oorleef nie.  Ek wou net help.  Ek belowe en dit was seker te soetsappig vir die moderator.  In elk geval, baie sterkte en ek hoop van harte jy voel sommer gou beter.  DDD 

  24. Prof. Bokdrol

    DDD my bra, is dit toevallig dat jy mode-rasie ondervind, of dalk spaar Zefmeester jou 'n mode-debat by 'n VK braaigeleentheid? (Voorbeeld: Na bier nommer nnn waar nnn>= 6 is maar <= 12 sê jy vir hom so om die vuur op sy eie possie: "Vern ou tjom, hoekom trek jy sulke flashy outfits aan met stywe moue soos 'n fokken gym bunny moffie?" ——-lang pouse——-word wakker 2 uur later na Fukushima-graad poesklap…) In elk geval, ons deel 'n opinie oor Terry se kakpraatjies (fok, ek hoop hy's een van daai verbygaande huilerige konte wat so af en toe hier verbykom en nie 'n regular wat troll nie, anders is ek nou alweer in die kak.)

Gooi Comment