Comments

  1. Allan Boesak

    Nou hoe de fok , duik n mens met so Vienna braai ? 
    Lekker Wifebeater wat die Bra aanhet well !

  2. Vuilduif

    "Black Label," sê die Bybel! Daai's my flavour!!!!

  3. arno west AKA Dude

    check dis black label merchindise, wonder as hulle my size gaan stock. En is dit nie te koud om so te braai nie, gin wonder daar is so min vir die kole om te braai nie was seker kouer as wat hulle gedink het. Stem julle maar lekker môre, stem net mooi

  4. goeie kak

    my goeie fok julle moet stem anders braai ons ook soos hierdie hoener naaiers net een chop op 'n slag

  5. Paris Hilton

     
    hierdie dudes is awesome!!!! wel gedaan manne!! ek is seker die ouens wat negatief reageer is net jaloers!!

  6. Kapituit

    Dit moet Harties wees- jis daai water stink so, daar wil ek nie braai nie

  7. AndreTheGreat

    die rede hoekom ons so min ghad het om te braai is omdat ons al ons geld op drank uitgegee het…dis hoe ons rol!!!

  8. Paris Hilton

    skilpad braai… min vleis maar baie dop! 

  9. Knersus

    Ek reken Kapituit is reg… daar is net een dam wat so groen kan wees en dis Ha-Ha-“Harrepeespoot” dam.

  10. Allan Boesak

    Ja Arno , Daai Blacklabel vest is fokkin die waarheid  , sal nogal nice pas by my BLKLBL pool stok , Vlag en ander Zamaleka merch wat ek oor die jare 'ingetrek ' het .
    Daai water lyk suspect en ek wonder of iemand nie moontlik n Rectal discharge daar ervaar het nie … Dalk is dit Inanda en een of ander Dwis , het sy uitlaat [vir die van julle wat nie weet nie , jou poepol /poepsak /swinkter ]laat afkoel na n Warm Curry .
    Ek glo altyd dat mens jou exaust bietjie moet skoon brand so nou en dan ..

  11. Belhammel

    Mr Zammalek dra ook nog sy power balance getrou sodat hy nie ompoes kop eerste in die kakwater nie.

  12. Marcel

    @ParisHilton: Jis ek laaik daai skilpaaie!
    Ok, checkit: dis nou jarre laas wat ek by 'n propper dam was, maar laas toe ek daar was, het dit nie soos my ma se ertjiesop gelyk nie. Wat gaan aan daar?

  13. Willem Wikkelspies

    Damduikers met end of the month salty cr..ahem discount chops van shoprite af. Daai wat al laas week verval het en is net weer 'n ander sticker op geplak om te se hys nog effe sharp.
    Laat my dink aan daai dude skandallas, was staat so by die water tot by sy zip..

  14. Jags Jannie

    WKJ'tjies, stem vroeg en braai dan res van dag. Belangrik om "verversinkies" byderhand te hou, want dis al hoe mens vergeet hoe ANC die mense weer gaan "braai" of is dit liewers naai?

  15. Dirk Diggler Diktros

    Defnitief.  Min dae.  Baie dop, min vleis, daai blare het hul prioriteite reg.  As n man na hul braaigery en gewaad kyk lyk hul beslis nie poesarm nie, net poesdors, en op pad na poesWARM.  Rev hom in die rooi manne – om te gaan met daai dooie boerbokvleis wat julle braai.  DDD

  16. arno west AKA Dude

    @Allan jy wil nie dalk die poolstok verkoop nie? ek dink dit sal goed lyk as ek in die pubs met so stok speel op n blacklabel pooltafel. ek sal jou ruil my ma hulle het n blacklabel tafeldoek wat uit die vroeer 80's dateer

  17. Allan Boesak

    @ Arno , noways Pappie  , ek moes n hele promo rig back in the day om daai que tekry , Ek het ook n Tafeldoek , daai plastic eenis ?
    Ek het wel n poes groot BLACKLABEL  vlag , maar hys ook nie up for grabs nie .
    Die ware Blacklabel memrobelia kom allles van die 80's  , altans die goeie shit , nous dit net cheap kak , ek meen wie de fok soek nou n bottel opener vir sy Labels , ag please ! 

  18. Allan Boesak

    @ Arno .   Nee Pappie , my Black label memrobelia , is in my Testement , saam met daai bottel Mampoer AKA rocketfuel!  
    Daai tafeldoeke is n wenner wel , ekt ook een , mens kan lekker kots om hulle  en net af hose ! 

  19. Allan Boesak

    Fok , so dit gaan nie werk as die ouens begin oorloop nie .

  20. Allan Boesak

    @ Arno , jy jy moet maar die Tafeldoek gooi oor jou Pooltafel todat , jy n Que het HA HA HA 
    Met my Dronkgat vrinne , kan ons onder geen omstandighede op n Pooltafel suip nie , bydendien hou ons die pooltafel oop vir die Stripper! hopelik raak haar voet ingewedge in die corner pocket  en ons kan dalk n refund kry …

  21. Dirk Diggler Diktros

    ….met die voet ingewedge in n gat kan n man(ne) n lekker trein trek oppie stripper….  As dit parra reen moet n man pomp!!!  DDD

  22. Dirk Diggler Diktros

    …en, ja, natuurlik kan jy dan aandwing op n refund by haar pimp, want sy het mos nie klaar gestrip nie? hoe dan nou ?  Waar is hulle ethics??  DDD

  23. AndreTheGreat

    Vir julle naaiers wat graag (soos ons 2 wifebeater-gomgatte ) binne hierdie pragtige dam wil gaan braai – dit is by die Roodeplaat dam gewees…..as dit Harties was sou ons omgepoes het nog voor die foto geneem kon word (ok ok, miskien ni my pel met sy power ballance bantjie nie)….
    Jammer ek comment nou eers, maar ek het gedink dit sou useless wees om te comment as die aarde elkgeval die naweek sou vergaan….en ek was te dronk!!!!

Gooi Comment