Dis die einde van die wêreld, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin17 Eiertjies

Dis more 21 Mei, 2011 en die heelal is in sy poes in. As jy hierdie more lees sit jy seker in die hemel of die hel met fokken dik bandwitdh. Kyk uit vir deel 2 op 21 Desmeber, 2012 wanneer die aarde weer vergaan.

om nom nom

duik einde van die aarde

Deel met jou tjommies!

    griffinDis die einde van die wêreld, kom ons fokken duik!

    Comments

    1. Thysmetys

      Ag vok tog! ek wou nog die vokken rugby kyk gister en n spliff rook!
      Nou moet ek in die Hell gaan sit more…..dis nie Fair nie!!

    2. Thysmetys

      Ok ek dink ek is klaar gerook! sorry vir die tik fout!

    3. Evert

      Wel die Stormers het vandag gewen, so dan is enige iets moontlik. 

    4. arno west AKA Dude

      die wat glo die aarde gaan more pad vat, glo ook seker in god. wake up and smell the coffee, dit gaan nie gebeur nie.
      ek hou van die pic van die dino wat die vissie eet, vol omega3 oils
      die aarde kan nog nie gaan nie, ek is dan nog n virgin

    5. Dirk Diggler Diktros

      eks sommer bekakkingswaarding bang
      vir die einde wat ons gaan vang
      want ek het biblioteekboeke wat uistaande is
      en dit laat my bewend pis…
      maar vanaand vat ek n tang
      en breek in, al biggel n traan oor my wang
      en plaas die boke terug, wel gesuip
      totdat ek die hel moet binnekruip…DDD

    6. A Daft Scots Lass

      Is that Wanker checking out his shrivelled nuts?  Is it THAT cold?  It's disappeared!… and he's not talking about his thumb.

    7. Allan Boesak

      HA , die Bra het maar n Power attemt gemaak vir n Binger !

    8. Kapituit

      Nou wa is daai fokkers nou wat so voorspel ??? Wat blyk die verskoning te wees ?

    9. Poeskop

      @Kapituit…die een of ander kont het seker vergeet om nie knoppie te druk…. 🙂

    10. Prof. Bokdrol

      Wel, dis Sondag 22 Mei en daar's my Maandagoggend kakstorie nou gevorm: "Jammer baas, ek het fokkol gedoen aan die naweek se deadlines want ek dog die wêreld is Saterdag poeskas toe." Ek gaan gou daai kont van 'n Johannes Coetzee bel om môre saam te kom kantoor toe dat die baas hom kan opfok vir alles wat nie gedoen is nie…

    11. Knersus

      Seker die verkeerde kalender dopgehou… (al hierdie weird gelowe het mos hulle eie fokken kalender)

    12. Dirk Diggler Diktros

      NINJA!!  Dit het weereens die ekonomniese indikators wat saakmaak – draks – wondere gedoen.  Manne het panikerig geraak om van voorraad onstlae te raak en prys is afgedwing….. Cash Crusaders de poes in!!  DDD

    13. Allan Boesak

      Johan Coetzee , jou DOM POES !!!!
      Nou moet die naai , van skratch af begin en huios koop , skool fond betaal , karre koop al daai kak , Die fokkin Bank gaan seker vir hom n groot fokkin Toffee stoot !

    14. Rynhardt

      Dit is ongelooflik hoe sekere “slimmes”hul monde kan rek oor die eindtyd terwyl hulle net partytjies,suip en rugby ken.21Oktober 2011 en 21Desember 2012 is nie die einde van die wereld nie.Die toekomstige Heilige Romeinse Ryk wat deur Duitsland gelei gaan word dui op die eindtyd.Tans beleef S.A. en die wereld n donker tydperk,maar dit is nie die einde van die wereld nie.In Openbaring 13 en 17 word gepraat van die dier met 7 koppe en 10 horings.Op die dier sit die dronkvrou en agter haar staan die draak.Wat beteken dit?Die dier dui op die Heilige(bose) Romeinse Ryk.Die 10 horings dui op die 10 Europese nasies wat die Heilige Romeinse Ryk gaan vorm.Die dronkvrou dui op die valse kerk(dit is die Rooms-Katolieke kerk in Rome) en die Heilige Romeinse Ryk gaan sy bevele uitvoer.Die draak dui op die duiwel.Tans bestaan die Europese Unie uit 27 lidlande.In die toekoms sal dit daal tot 10 wat ooreenstem met Bybelse profesie.Die Heilige Romeinse Ryk hou n groot bedreiging in vir die wereld en S.A.Wanneer hierdie toekomstige Ryk verwoesting saai,sal die Here hierdie bose Ryk vernietig om sy perfekte koninkryk te kom vestig.Wanneer n mens die Bybel bestudeer en visie aan die dag le,kry jy n beter begrip van die eindtyd.n Waardevolle les vir “slimmes”.

    15. Author
      griffin

      Alles wat in die bybel staan is ‘n pot kak en is deur mense geskryf. In fact, al die veskillende bybels met hulle verkillende messiasse is ‘n pot kak. Daar was ander dudes voor Jesus se tyd met dieselfde vibes in ander gelowe – ‘n kwaai pa wat almal gaan opfok. At least 6000 jaar voor Jesus se tyd. En at least 3 van die dudes.

      Om dit op te som:

      “Krishna in India – Born from a virgin, were a carpenter, baptised in a river! Persian god Mithra – 600 years before Jesus – born December 25th, performed miracles, resurrection the 3rd day also known as the messiah. 1280 Bc the Egyptian Book of the Dead describes a god, Horus. Horus is the son of the god Osiris Born to a virgin mother He was baptized in a river by Anup the Baptizer…who was later beheaded Like Jesus, Horus was tempted while alone in the desert Healed the sick …..the blind …..cast out demons ….and walked on water He raised Asar from the dead “Asar” translates to “Lazarus” AND yeah, he also had 12 disciples! Yes, Horus was crucified first…. and after 3 days, 2 women announced… Horus, the saviour of humanity had been resurrected! No price for guessing where current religions got their gods from! So yeah they are the same, because they were built on the same history which wasn’t even their own imaginary story!”

      So as jy weer op jou kniee gaan om te bid, kry dit at least fokken reg en bid vir Horus en sy pa, Osiris.

      Die einde.

    Gooi Comment