Die nuutste in extreme sports: “Planking”

In Snotstories deur Christo Brandbruggies32 Eiertjies

Die mens is alewig opsoek na nuwe thrills – bungee jumping, rollerkotsers by Gold Reef City wat jou bietjies-bietjies in jou klere laat kak of sommer cheap thrills soos Benzyne snuif in jou oupa se garage.

Dis ook nou inevitable dat daar kak trends gebore gaan word – trap scooters, daai skoene met die wiele onder die hakke, rip-boards en al daai kak. I'm fine with that. Dit hou hulle van die drugs af, sort of. Dis ook gedurende hierdie soektog wat simpel "sportsoorte" soos extreme ironing uitgedink word. En die fokken weird ding is dis mense in first world countries wat met hierdie kak opkom. Wel, bygesê het Suid-Afrika ook 'n paar van sy eie sinnelose extreme sports soos train surfing, rape, plunder en extreme fokken tyre brand.

dans dans dans

Hierie giere kom en gaan, wel nie laasgenoemde nie – tyres brand is te fokken lekker. Die nuutste kak wat mense nou pull is PLANKING (as jy nie uit maak nie, gaan Google dit. I don't even want to fuckin' go there). Ek lees dit orals so nou wil ek weet: hoekom en waddefok? Ek sien dit word meestal beoefen die UK en Australia. Ons hier in Zuid-Afrika wil ook weet wat die fokken storie is, so as enige van julle lesers daar in die overseas vir ons kan vertel sal ons dit wardeer. Veral julle hensoppers daar in Australia het die kak het blykbaar daar begin.   

Work_Place_Planking-500x375

Gee ons net die basics. Hoe lank moet jy daar lê vir dit om te tel as planking? As ek dronk is en neerpoes op my gesig voor die bar, MAAR ek recover voor iemand my sien, tel dit as planking? Wat maak jy as jy moet pis of poef gedurende 'n killer session van "extreme lying down" (en ek quote WIKIPEDIA)? Hoe reageer jy op vrae soos "Hoekom de fok lê jy op jou gesig in die straat? Is jy versteurd?" Ons weet jy is die dom doos in die foto wat op jou gesig lê, maar wie is die DOMMER doos wat actually bereid was om jou af te neem? Het mense wat "plank" day jobs of loop hulle net heeldag rond en soek plekke om rond te lê en fokol doen? Wat is die verskil tussen 'n session "planking" en 'n session "kaksleg" wees? Ons sien uit om te hoor van julle Planking entoesiaste!

Hierdie post is 10 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 39,027 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Christo BrandbruggiesDie nuutste in extreme sports: “Planking”

Comments

  1. Rol-model

    Ek doen al jare planking op my cherrie. Na ons altwee uitgevry is plan ons dam piele hoor.

  2. The T

    Griff,
    Planking is nie deur Poestraliërs of Naai-Zeelanders uitgevind nie.  Die nederige Suid Afrikaanse munisipale werker lê al vir dekades, face-down op die middelman in hulle blou en oranje over-alls en "plank".
    Niemand het net die tyd om dit af te neem en die fotos op http://www.slegmoer.com te post nie.

  3. Blaar

    Dis funny… soos om mense vol piele te teken as hulle uitpass van brantie.

  4. moertoe

    I think I'll stick to wanking. Much safer and much more pleasurable.

  5. thysmetys

    Ek sien hierdie "planking" kak is die hele wereld vole! daar is ook al een "plank" wat sy gat gesien het en twee wat amper vokken saagsels is!
    Dalk moet ons ook die kak doen……
    @The T jou link werk nie…of dus my kak internet!

  6. Koos

    Ek fokken sweer!!! As iemand na my toe gaan kom en my vra of ek wil "plank" dan gaan ek hom so hard poes met 'n plank dat hy vir ewig gaan moet "plank". Mense wat "plank" is so poes dom soos 'n fokken plank. Ek gaan hulle van nou af plankpoesdom mense noem.

  7. louwhan

    Ja-nee, slaan jou naam met ´n fokking plank.

  8. Blaar

    Jissis, maar julle kan kla…. As jy dit nie like nie, dan moenie na die fokke fotos kyk nie! 

  9. Kapituit

    Het een van jule dit al probeer- ek is seker julle het nie want dis poes moeilik en jy het abs van staal nodig.

  10. louwhan

    @kapituit. Dankie vir  2 ander redes hoekom ek nie gaan probeer nie. Probeer om ´n 50 kg sak kunskak op jou skouers te laai. Dis poes moeilik. jy moet ´n fokking sterk rug hê en skouers en dit fokking stink bra.

  11. Klontpoep

    Daar’s ‘n nuwe gier wat nou uitslaan soos masels. Ek dink hulle noem dit posting. Dis moer gewild hier, ek sien fokken orals mense aan die post. Ek het selfs myself onverwags betrap aan’t post toe ek toe terloops in die spieel kyk agter die bar vroeg Saterdagaand.

  12. Laaitie

    Vroer jare daar in die verre oos rand het ons "bushdiving" beoefen. gewoonlik na n paar 1 litre Cape Hope Block & Tackles……

  13. Willem Wikkelspies

    Hier in Joburg doen die ous "train surfing". Dis net so extreme en jy staan 'n kans om soos 'n krismis boom op te lig vir entertainment vir jou pelle vir so 2 sekondes. Daarna is jy dalk 'n hopie smuldering as maar daai stunt was wel moer cool…

  14. louwhan

    @Laaitie. Ek dog ons was die enigste dom poese wat dit gedoen het (op Skellembos). My bush diving dae het geïendig toe ek een aand sommer duer die bos geduik het. Daar was ´n stel van18 fokking trappe agter daai bos.
    @CB  Hierdie site is gemaak vir lekker lag.

  15. Kapituit

    Ai manne, as jy nie kan plank is is daar serious fout met jou. Jy is dan ook seker een van daai dikgatte wat heeldag agter jou computer sit en kak uitdink om hier te kom pos. Kry jou digat van jou stoel af, of le jy deesdae met jou laptop op die bed van pure slegtigheid ?   Ons ou toppies spyker julle girls omdat julle nie kan nie. Hoe kan jy daai piel raaksien met jou dikgat, en hoe beweeg jy jou onderlyf mmmnnnn – nee man kry 'n lewe en begin plank  hehe

  16. Steve-O

    Daar is selfs 'n Brisbane Planking Association (BPA) Of "Blerrie Poese Aussies" . Die dom donner wat die kak ytgedink het moet an sy knaters opgehang word.  'n paar van die mense "plank" selfs op moerse hoogtes, en ek hoop hulle val hulle in hul naai…

  17. louwhan

    @kapituit.  Eks nie ´n dikgat nie maar seker maar ´n luigat. Dis net soveel makliker en lekkerder om my piel stuif te hou vir ´n pomp as my lyf vir ´n foto.

  18. Dirk Diggler Diktros

    Uiteindelik uitgevang.  Ek het gewonder wanneer daar n label gaan wees vir dikgat base soos ek wat fokol doen en kakpraat en dop by die werk en vroeg huistoe gaan en die kuns van laas iets nuttigs in 1998 gedoen het maar "rondplank" vervolmaak het.  Ek voel nou sommer beter. "Planks unite" ons is ook mense met feelings…..DDD

  19. Jo van der Burgh

    Christo
    die kak het hier in Brisbane begin! Die mal fokkers kon dit nie eers reg doen en het vanaf 'n 7de verdieping balkon neergepoes. Ongelukkig is daar nog nie n manier om 'n 7 verdiepings val tot op die sypaadjie lekker te laat voel nie. Ek dink dit was die skielike stop? Nie te min, dit het bygedra tot n effense skoon maak van die 'gene pool'.
    Die kak versprei nou wereld wyd, smaak my daar is dalk betekenis in die 'ou mense' se bekkomernis dat  sel fone jou brein gaan opvok?

  20. WW

    partykeer plank ek in my bed van so 11pm tot 7am

  21. Belhammel

    Kan iemand asb die fokken shredder weer aansit terwyl terwyl breindood sy kamerverlater daar indruk?

  22. Lindy

    Ek is seker die plankers like dit, maar dit maak nie sin nie. Styf soos 'n piel en nerens om heen te gaan nie. Wat doen hulle nou eintlik wanneer hulle nou so "plank".  Dit klink maar baie boring.
    Ek relax eerder met my boek.

  23. Willem Wikkelspies

    en so val jy piel in die sand. En dan?

  24. Hadieda

    Ek het nogal daai kak gesien oppie tv nou die dag. Dom sleg naaiers, net 'n fancy manier van sleeping on the job.

  25. Prof. Bokdrol

    Onthou iemand nog 'n sport met die naam "spinning" van lank, lank gelede? Ek gaan dit re-invent vir die moderne era: jy kom by die werk aan, een of ander breindood kont soos die een in die foudie lê rond en "plank" op die kantoormeubels, dan loop jy hom by en met 'n oorverdowende PK sit jy hom aan die spin soos jy altyd as 'n laatie gedoen het met die turnstile by Checkers se ingang…

  26. Wikus

    Party keer wil ek mense wat plank oor die gesig poes met n plank.. Of net n plank in hulle poes in skop… Kraanspoortdorp

Gooi Comment