Die Flying Dutchmen – more aand by Steak ‘n Ale

In Watkykjy Gigs deur griffin8 Eiertjies

Die Flying Dutchmen
met Al Prodgers
Woensdag 11 Mei 2011
20:00
Net 50 skille per persoon.
Steak 'n' Ale, Bothalaan,
Centurion

Bespreek sommer online by www.steakandale.co.za

dutchmen steak

Deel met jou tjommies!

    griffinDie Flying Dutchmen – more aand by Steak ‘n Ale

    Comments

    1. Dirk Diggler Diktros

      Bere maar die agste-pond kaas tjom.  DDD

    2. Prof. Bokdrol

      Die brandende vraag is, het hy toe maar dik bierbrille opgesit soos daai kortgat onlangs hier op WKJ en die backup singers maar in elk geval gespyker vir fokken vaderland…askies, volk en vaderland?

    3. Steve-O

      dalk kan ou steve stofsuier vir 'n slag die een wees wat buk en onserimoniees (dit ooit 'n woord?) van agter af gefok word… nes ou naas altyd viri res vani bulle gebuk het…  

    4. Steve-O

      en sy t-shirt opi laaste foto is mooi van pas, want ek dink jy is vol kak, letterlik en figuurlik.

    5. Jou_Ma

      Ek was by die Steak \n Ale en die Dutchmen was fokken awesome. Ek het lanklaas so gelag. Enigste issue nou is die koppie waarmee ek by die werk sit…

    Gooi Comment