Die Antwoord wen alles by die South African Music Awards

In Die Antwoord deur griffin21 Eiertjies

Ons weet niemand kyk meer SABC1 nie, maar as jy dit maybe gekyk het , sou jy gesien het dat Ninja hulle SAMA award statue in 'n moerse nice piel verander het tydens hulle acceptance speech by die SAMA awards en die mense van die overseas bedank het dat hulle eventually iets in SA kon wen. As jy 'n halwe brein het sal jy die awesome ironie self kan uitwerk.

Hier is 'n moerse kak video wat ons afegneem het van Enter The Ninja wat Die Antwoord gedoen het saam met die Johannesburg Philharmonic Orchestra.

PS: In ander nuus het Juanita Du Plessis ook iets gewen. Dit was moontlik 'n Bybel, maar omdat dit gister die einde van planeet aarde was, was sy nie beskikbaar om die award te ontvang nie.

griffinDie Antwoord wen alles by die South African Music Awards

Comments

  1. Author
    griffin

    Jy sien Chiele, dis hoekom Die Antwoord binne die volgende 2 maande of so weer daar by jull in die overseas is. Watch this space.

  2. Wellem

    Ek is bly om te hoor die Antwoord het gewen – maar toe Phat Joe se Malema moet 'n SAMA kry vir sy liedjie het ek in my broek gekak en kanaal verander..ongelukkig was dit aan die begin van die show en ek kyk toe maar eerder nog 'n repeat van 'n repeat van 'n herhaling van 'n show op dstv… 

  3. Potplant

    die moederfokken antwoord my blaar!!!!!!!!!!!

  4. Pizzabunny

    Dis nou mooi, Retard Ninja en sy posse het nou tot die Suid-Afrikaanse musiek bedryf in sy army van breindood volgelinge ge-recruit….miskien MOES dit gister maar die einde van die wereld  gewees het, dan sou die heelal nie langer aan die talentloose etters bloodgestel gewees het nie. Ek love hierdie site, maar Watkykjy se affilisasie met Die Antwoord is soos n aambei op n voelkop.
    Almal is geregtig om te like wat hul wil, maar alas, Die Antwoord is die grootste klug since Vanilla Ice…
    Komaan Watkykjy skrik wakker en sien die lig, ek fokken smeek julle……

  5. Pizzabunny

    Dit moes Affiliasie gewees het , nie Affilisasie nie, fok nou lyk ek soos n poes

  6. Pizzapussy

    Pizzabunny gaan sit op 'n kaktus en draai in die rondte, jou naai. Die Antwoord is die beste SA band ooit.

  7. Dirk Diggler Diktros

    Pizzabunnie, ek voel jou pyn.  Wat het van die dae van die Grafsteensangers en die Briels geword?  Musikale reuse. ?  Die hemele ween.  DDD.    P.S.  Wie en wat is SAMA?  Wieddefokgeeom?  DDD

  8. Pizzabunny

    @PizzaPussy –  Sien *
     
    Eksemplaar nr 1
    * "army van breindood volgelinge "
     
    Geniet die Antwoord ou grote

  9. Pizzabunny

    @Dirk, Point Taken, Suid-Afrika het n geskiedenis van uiterse kak musiek wat so plek plek opduik, Maar hierdie kan nie die volgende stappie op die proverbial stairway na musikale hemel wees nie.
    Die laaste keer wat ek hul getjek het was by Joburg Ramfest, en na alkaline trio, Funeral for a friend en al die ander goeie acts van dai dag kom hierdie uitgeteerde poephol en sy danville-slet sidekick op stage en fok n pragtige Fourways party op 
     
    Persoonlik luister ek eerder Trein na Pretoria en kyk n episode va 7de Laan met my ballas in Bengal-Tier se kake voor ek weer n minuut van my lewe weer na Die Antwoord Luister 

  10. Kapituit

    Waarvoor is daar nou weer politiek in die hele fokken ding ingebou- gaan hierdie ouens nooit leer nie- ek is al so gatvol. Fok wit en swart en alles wat daarmee saamgaan, kan ons nie nou maar net rustig met ons lewens aangaan nie ???

  11. Dirk Diggler Diktros

    Pizzabunny, my comment het nie die paal gehaal nie.  Waarheid is eina.  My antwoord was toe gesensor.  Viva vryheid van zefspraak, viva.
    (maar mens weet nooit)  Hartseer….DDD

  12. Dirk Diggler Diktros

    @Kapituit, so reg in die G-kol ou maat !!! Alle racists se moere en ook die wat teen vryheid van opinie is.  DDD

  13. Pizzabunny

    @Dirk- Waddefok lewe ons nou onder die 3de reich? Kom ons fokken toi-toi bra

  14. Pizzabunny

    @Dirk  – Waddefok lewe ons nou onder die 3de reich? Kom ons Fokken toi-toi bra..

  15. honnestont

    Nogal swak dat die song gelipsync is, of Griff, het jou selfoon self die vloekwoorde uitgehaal? Anyway Pizzabunny is 'n poes, dis Griff se site en het seker die reg om bands wat hy en poes baie ander mense stukkend smaak te promote so veel as wat hy wil. Sien uit om Die Antwoord by Koppi te sien

  16. Dirk Diggler Diktros

    Pizzabunny, ek sien jou, jy het duidelik n biekie dubbelvisie gehad.  Toemaar, was self daar, dit gebeur met almal.  Hoop jy voel sommer gou beter.  Ek is nie vir 3rd reich of toyi-toyi nie.  Vandat JUJU dit oorgevat het doen net poese dit.  DDD

  17. Prof. Bokdrol

    Sonder (hopelik) om te klink soos 'n fokken draadsitter (soos al die tight-ass konte wat nie gestem het nie maar steeds pinkie-in-die-lug tydens hulle oggend-tee kla hoekom die asblik steeds op die bliksemse sypaadjie staan) wil ek my beskeie mening lug dat hierdie 'n moerse nice contra-fusion van style is. Die JPO is baie meer my buzz, maar die fusion van die twee is nogal onverwags befok.

  18. Dirk Diggler Diktros

    Defnitief, veral in die middel Prof.  Sanlam en Bosvarke unite.  DDD

Gooi Comment