cyanide en afrikaans laundry

Cyanide en Afrikaans #4

In Komix deur griffin8 Eiertjies

cyanide en afrikaans laundry

cyanide en afrikaans duct tape

cyanide en afrikaans hartklop

Deel met jou tjommies!
griffinCyanide en Afrikaans #4

Comments

  1. Dirk Diggler Diktros

    Die laaste ene is besonders esoteries en filosofies skerp.  Die eerste twee minder snaaks.  Miskien omdat dit Maandag, ekskuus Dinsdag is en ek nog babelaas is maar ek werk daaraan soos n parlementslid deur n parlementsitting.  Geniet my volle aandag.  Tot verversings kom.  So-ja.  Praat maar, ek slaap nie, ek visualiseer jou argument.  In technikolour.  Diep.  Ballasdiep.  Oops – verkeerde argument, dit was buurvrou gisteraand….DDD

  2. Gurts

    Skies outjies. Ek's seker nou maar faaaaked ap en julle kan my ma sleg sê op 'n onbybelse manier as julle wil, maar sover was die enigste afrikaanse C&H van die knaap wat funny was (volgens my), die Waldo ene (#3)… Raaait so dit was my 5c wat ek in gegooi het… Lekka dag almal…

  3. David

    Toemaar Gurts, patykeer as ek 'n moerse babbie het, het ek ook fokol sin van humor nie. Ons is nogsteeds lief vir jou, al vang jy fokkol jokes nie

  4. Gurts

    David… dit was funny… in sy oorspronklike vorm… Plaas hy dink biejtie iets anners uit om in die speechbubbles te sit… Al wat hy nou doen is taal dit direk in afrikaans oor -en dit gannie oor afrikaans nie… glo my, ek's 'n watkykertjie al vir jaaaaare.. het al lekker fles gevat saam met Griff en Chop en Prinses… - en gooi "poes" baie in.. dis maar al.
    O, en 'n rescue remedy vir jou sin-vir-humor-loos-heid-as-gevolg-van-babbelas..mens noem dit "REGMAAKERTJIE"….
    Net nogals tragies laat jy net 'n sin vir humor het as jy gesuip is…
    Smile. ek sal vir die steke betaal
     

Gooi Comment