cyanide en afrikaans - muur

Cyanide en Afrikaans #3

In Komix deur griffin8 Eiertjies

Shot, Roelof

cyanide en afrikaans - muur

cyanide en afrikaans - tiete

cyanide en afrikaans - movie

cyanide en afrikaans - waldo

Deel met jou tjommies!

    griffinCyanide en Afrikaans #3

    Comments

    1. Poeskop

      Fokkit Griff, hierdie kak maak sommer die begin van 'n poeslike week, beter!! Thanks ouens, hou aan met dit, want ek het my weereens BINNE IN MY POES gelag!!!!!

    2. Dirk Diggler Diktros

      Keer my of ek besmeer my!!!  Dis net wat die dokter georder het om my uit my gemoedsbekakking/babelaas van gedisorientering oor die langnaweek verby is en dit nou weer werk is, te kry. Werk=opstaan, miskien stort, defnitief nie skeer, aantrek wat langs die bed le, ry na ATM, ry na drankwinkel, ry na take-aways, kry bunny-chow met "your mother-n-law's-flaming-hot-curry vir die babbelaas en ry huistoe, drink helfte van bittel 1, eet helfte van bunnie, sweet n lieter of wat, drink verder, voel stukke beter, ens.  Dan is daar seeninge soos Cyanide en Afrikaans !!!!! Off da chain man!!!!  Hou dit daar WKJ !   DDD

    3. Ghandi

      Die cartoons maak my dag!! ons soek meer!!!

    4. petrusposbus

      whahahaha dai waldo een is kak skerp. nou leka gelag vir die kak

    Gooi Comment