Chick kry Watkykjy tattoo op haar nek…

Just thought my new tatoo might amuse you :)

Amber

watkykjy tattoo

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Spec-takel and tagged . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

36 Comments

  1. Posted May 31, 2011 at 11:18 am | Permalink

    Ek kyk na niks nie

  2. parkivarki
    Posted May 31, 2011 at 11:30 am | Permalink

    Dis mos nou EPIC LEGIT!!!! 

  3. Posted May 31, 2011 at 12:05 pm | Permalink

    Net arm mense kry tattoo's

  4. Posted May 31, 2011 at 12:30 pm | Permalink

    As my geslagdeltjie groot genoeg was sou ek dit daarop laat sit, maar ek sal n borg wil he wat my sal betaal p/m vir die free advertising

  5. Dirk Diggler Diktros
    Posted May 31, 2011 at 12:38 pm | Permalink

    Baie kak font!!  DDD

  6. Posted May 31, 2011 at 12:59 pm | Permalink

    Net arm en arm dronk mense kry tattoo's.

  7. Etter
    Posted May 31, 2011 at 1:36 pm | Permalink

    Wat moet n mens nou anders doen as jy haar doggie style gooi behalwe vir die agterkant van haar kop kyk??  Kyk Noord, vok voort?

  8. Evert
    Posted May 31, 2011 at 1:55 pm | Permalink

    Daar kort nie dalk 'n spasie tussen die 'Kyk' en 'Jy' nie?

  9. Steve-O
    Posted May 31, 2011 at 2:00 pm | Permalink

    Stem saam met DDD, die idee is daar maar baie kak font. Kry vir jou 'n sunrise toffie vir effort.

  10. Kapituit
    Posted May 31, 2011 at 2:44 pm | Permalink

    Lyk kak

  11. rick
    Posted May 31, 2011 at 2:44 pm | Permalink

    ken haar

  12. parkivarki
    Posted May 31, 2011 at 4:13 pm | Permalink

    (5 Punte) vir Rick wat haar ken. (- 5 punte)  vir die font kenners (kinders) daar is well nog chappies met op plak tattoos in die winkels. Kry R5 by jou ouma dan kan  steve – o en DDD  beurte maak om op mekaar se nekke te plak. Checkers verkoop sulke plastic bikes wat vir awesome ego boosters maak en blykbaar die nuutste rage is KAK PRATERS. Evert, as jy ooit in die Kaap was my bra, KYKJY maar die ander kant toe en hardloop volspoed in n idee vas. 

  13. WilleWortel
    Posted May 31, 2011 at 4:46 pm | Permalink

    Sy moes dit eerder op haar maag geskryf het…….WAT KYK JY……………POES

  14. Vuilkak Visagie
    Posted May 31, 2011 at 8:06 pm | Permalink

    Amber is seker 'n hoer. Soos Kim Kardashian sê mens plak nie 'n bumper sticker op 'n Bentley nie. Fucked-up….

  15. Posted May 31, 2011 at 10:48 pm | Permalink

    Ek dink dis poes nice.

  16. Skippie
    Posted June 1, 2011 at 1:52 am | Permalink

    Dit lyk kak en gaan nog kakker lyk as sy 80 en verrimpeld is. Fok weet hoe doen iemand so iets stupid !

  17. Mike
    Posted June 1, 2011 at 6:16 am | Permalink

    Tramp stamp vir n pearl neclace

  18. Joster
    Posted June 1, 2011 at 8:28 am | Permalink

     
    Ek is seker sy gaan n moerse classy man een dag trou. Die ou wat daai tattoo op gesit het, het seker a Labrador.  Wat kyk jy? Moenie joke nie, hy is blind.  

  19. Allan Boesak
    Posted June 1, 2011 at 9:04 am | Permalink

    wat kyk jy ? Ek kyk na die STUPID tat in jou nek bitch!

  20. Hassie
    Posted June 1, 2011 at 9:08 am | Permalink

    sy moet seker kak lelik wees as dit haar beste kant is!

  21. Jana
    Posted June 1, 2011 at 9:46 am | Permalink

    Nee fok man….dis sommer origheid.

  22. Danie
    Posted June 1, 2011 at 10:05 am | Permalink

    Poeszef! Dis die enigste woorde wat dit beskryf!

  23. cockteazer
    Posted June 1, 2011 at 10:53 am | Permalink

    @Joster: Fokken brilliant!

  24. loslip
    Posted June 1, 2011 at 11:02 am | Permalink

    os wat die tattoo sien, wiet wat os kyk…. Wiet j dalk?

  25. knater water
    Posted June 1, 2011 at 11:58 am | Permalink

    Dis so fokkin kommin, sy ry verseker 'n gedropp-te skyline met 'n moerse vlerk en 'n vrees fokkol sticker. Dis hardseer hoe hard mense sal probeer…en dan word hulle nogsteeds vir n poes gevat. Dumb-ass.

  26. Smee
    Posted June 1, 2011 at 12:45 pm | Permalink

    Gelukkig het sy lekke lang hare wat dit mooi kan cover…..Sorry chick, jy't nie mooi oor die een gedink nie…

  27. Koos
    Posted June 1, 2011 at 12:51 pm | Permalink

    Hierie hoer is fokken slim. Sy het 'n ding geleer!! Dis alles taktiek!!! Dis alles gedoen sodat dit jou aandag kan aftrek sodat jy haar langer kan goon!!!! Want die fok weet as ek so tat sien op 'n chick se nek terwyl ek goon, sal ek defenitieg so twyfeltjie of twee gooi tydens die proses, en so sal dit die goon proses langer maak. Nee sy het pitte die vrou!!

  28. Willem Wikkelspies
    Posted June 1, 2011 at 9:02 pm | Permalink

    pesoonlik gaan ek nie iemand betaal om my af te knou met naalde en ink nie. Stem heeltemal saam met DDD op die ene. sy het die http://www. en die .co.za vergeet. 

  29. Posted June 1, 2011 at 11:31 pm | Permalink

    Poes Zef,en kommon!!
    Iemand is lus om aandag te trek!!

  30. Lindy
    Posted June 2, 2011 at 8:21 am | Permalink

    Wie wil nou 'n fokken tat van jou favourite website op jou he??? Sy moet op tik wees of iets.

  31. Mad
    Posted June 2, 2011 at 3:18 pm | Permalink

    Julle is baie lelik, ja dit is nie so vars idee om 'n tat te kry van jou fav site nie, veral nie in jou nek nie, maar dit is nie nodig om haar 'n hoer, tert en bitch  te noem nie.  Ek persoonlik dink dit is 'n kak idee maar ander mense hou daarvan. 

  32. Pieter Nel
    Posted June 2, 2011 at 4:18 pm | Permalink

    Dit lyk DJAS MY BROE !

  33. Dirk Diggler Diktros
    Posted June 2, 2011 at 7:20 pm | Permalink

    Parkvark.  Hierdie is poging 3 om deur te kom na jou en jou stukkende psige.  Ek hoop jy word sommer gou beter en voel sommer blinklekker.  Jou sussie en ma was gisteraand.  As jy steeds nie stukke beter voel nie, oorweeg dit om op te hou kots in n blog en eerder the praat, oftewel skryf.  As jy steeds kwaad is, bel die moderator, hy sal hierdie "posting" delete. DDD

  34. Prof. Bokdrol
    Posted June 4, 2011 at 3:53 pm | Permalink

    Nee fok my vierkantig mense – ek dog Watkykertjies het 'n sin vir humor; watse fokken galbrakery het ons hier oor 'n onskuldige tattoo? O ja en K(D)oos, van wanneer af laat Valkenburg julle op die Intertubewebnets toe sonder toesig?

  35. Posted June 6, 2011 at 11:00 am | Permalink

    Ek het nou net my session bespreek, ek gaan Beeld.com op my bors en playboy.com op my wors kry. 

  36. Charlie
    Posted June 6, 2011 at 1:38 pm | Permalink

    Ek ky nie daar nie.. Jy moes dit af geskuif het.. :-)

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">