Bloedgebrek – Kabous Verwoed

In Fokken Main Videos deur griffin10 Eiertjies

Soms gooi ons diep dinge ook op Watkykjy. Vir mense wat verder as standerd 8 gekom het…

Deel met jou tjommies!

    griffinBloedgebrek – Kabous Verwoed

    Comments

    1. einafok!

      Jissis got, dis so befok. Koop die makker se CD!

    2. Dirk Diggler Diktros

      Wat n geweeklaag!!  Gee my skoon n gemoedsbekakking !!  Die Piet kry homseelf meer jammer as die Cheetahs oor hule vertoning die naweek.  Net drank sal nou help – pille pop n veeeer twede plek.  (sus, en ek het sulke nobele gedagtes vir hierdie week gehad!)  DDD

    3. louwhan

      Manlike weergawe van Antjie Krog. Dit was 2×5 minute goed spandeer.

    4. Prof. Bokdrol

      My 3 beste jare op skool was juis Std. 8, Std. 8 en Std. 8…
      Nee seriously nou, hierdie is genuine befok – moes 'n keer of wat oë knip en hard sluk hier en daar (en dis nou terwyl ek nog nugter is…) Ons kan baie kak praat van Afferkaanse musiek (en ons doen gewoonlik) maar geen ander taal sou so briljant gewerk het hierso nie – die taal van die oppressor, met deernis gebruik. 11 uit fokken 10.

    5. Willem Wikkelspies

      Ek wil net graag weet. Wat te fok het voels wat chirp en grafstene uit te waai met scenes vanuit 'n township?

    6. Prof. Bokdrol

      (* Rol oë en sug *) Soms voel mens jy dra iets by, en ander tye dink mens jy fokken mors net jou tyd…

    Gooi Comment