Hierdie post is 126 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,067,864 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
griffinWonder wat hierdie bra maak op Paasfees, Kersfees en Halloween
Comments
Prof. Bokdrol
Lyk na die tipe ou wat eerder veilig speel – naweke nooi hy Juju en Afriforum saam vir 'n braai, jy weet nooit wie wen nie…
Boerseun
Fok ja, ek hoop nie dit is een van daai wierdos met ledemate in die yskas nie…sies fok
Willem Wikkelspies
Ek dink die kruis is net daar om daai witnesses te lok wat al ewig kom klop…
Die bra is ook seker een van daai 6 double 6 mense i.p.v tripple 6
Dirk Diggler Diktros
Satanisme, nepotisme, nekrofilia, bestialiteit met die Maltese poedel – rock on my blaar, die ander kant wag vir jou…..DDD
Prof. Bokdrol
WW ironies genoeg is die JW's nie baie into simbole en dinge nie – behalwe dat hulle bietjie steurend is met daai bliksemse klop aan die deur ding (veral vroeg op Sondae as mens bietjie wil kiep…) is hulle nogal sagmoedig oor die algemeen. En hulle wil jou nie oor die kop poes as jy nie saamstem met hulle sieninge nie. Daar was eenmaal twee wat ingenooi was vir tee, maar hulle het so half ongemaklik rondgeskuif toe hulle die esoteriese stuff opmerk en dit aan hulle verduidelik was, en dit was dit en toe fokof hulle heel beleefd. Blykbaar is beelde van dikgat Oosterse dudes nie hoog op hulle agenda nie…
parkivarki
Het gehoor van die Hell se complaints departement posbus . Wys jou net dat Christine dink hulle is perfek. In n sekere aspek is die kruis wat daar hang net soos n Anarchy teken wat op n muur na die posbus geinstaleer is geplak is. Net soos Woolies wat lanks Pick & Pay oopgemaak het. Keuse bly by jou…Organic Free Range of jagse slapchips, viskoekies en cream-soda na n vet babelas !!!!
jakes
Ek ry anderdag by 'n huis verby wat se adres 69 Kockstraat is. Seker perverts wat daar bly.
LOL! Prof. ek weet ook nie altyd so lekwar of selfs hulle reg is of nie. Al wat ek verseker weet is dat even die posman leppard crawl na die posbus toe en as hy dit nog nie doen nie behoord hy…baie doddgy. Jy kan nie veseker se wat hulle weg hou of binne hou agter daai mure nie
Hey man, hoekom trek jy my fokken broek af? Jou fokken pervert. Ondersteun bietjie die site en koop ons Watkykjy shirts HIERSO TE CLICK ou beesbal! Elke bietjie help.
OK, jy kan nou weer waai. Trek net weer my broek op.
Comments
Lyk na die tipe ou wat eerder veilig speel – naweke nooi hy Juju en Afriforum saam vir 'n braai, jy weet nooit wie wen nie…
Fok ja, ek hoop nie dit is een van daai wierdos met ledemate in die yskas nie…sies fok
Ek dink die kruis is net daar om daai witnesses te lok wat al ewig kom klop…
Die bra is ook seker een van daai 6 double 6 mense i.p.v tripple 6
Satanisme, nepotisme, nekrofilia, bestialiteit met die Maltese poedel – rock on my blaar, die ander kant wag vir jou…..DDD
WW ironies genoeg is die JW's nie baie into simbole en dinge nie – behalwe dat hulle bietjie steurend is met daai bliksemse klop aan die deur ding (veral vroeg op Sondae as mens bietjie wil kiep…) is hulle nogal sagmoedig oor die algemeen. En hulle wil jou nie oor die kop poes as jy nie saamstem met hulle sieninge nie. Daar was eenmaal twee wat ingenooi was vir tee, maar hulle het so half ongemaklik rondgeskuif toe hulle die esoteriese stuff opmerk en dit aan hulle verduidelik was, en dit was dit en toe fokof hulle heel beleefd. Blykbaar is beelde van dikgat Oosterse dudes nie hoog op hulle agenda nie…
Het gehoor van die Hell se complaints departement posbus . Wys jou net dat Christine dink hulle is perfek. In n sekere aspek is die kruis wat daar hang net soos n Anarchy teken wat op n muur na die posbus geinstaleer is geplak is. Net soos Woolies wat lanks Pick & Pay oopgemaak het. Keuse bly by jou…Organic Free Range of jagse slapchips, viskoekies en cream-soda na n vet babelas !!!!
Ek ry anderdag by 'n huis verby wat se adres 69 Kockstraat is. Seker perverts wat daar bly.
ek vang nie die storie nie