Vodacom is nou rooi – in die gesig tien teen een

In Fokken Zef Videos deur griffin21 Eiertjies

Deel met jou tjommies!

    griffinVodacom is nou rooi – in die gesig tien teen een

    Comments

    1. Hextall

      Ja funny ads, maar hulle is mr nogsteeds up to shit.
       
      Bron : Ek fokken self

    2. jagter

      Jissis, daai kar is die ultimate.  Skyline met gulwing doors, mags, scoops en een ma moerse fokken fin.  Jou deursnit Iscor appy is besig om te drool.
      The downforce is strong with that one.
       

    3. michelle

      Ek sal nooit in my hele lewe OOIT weer n Cell C produk gebruik nie. Daai swart Ferarri van hulle se enjin is nooit eers assemble nie.
      Die Cell C advertensie veldtog is maar n power probreerslag. Vodacom is Vodaphone, dis alles rooi. Hulle het nooit gese oor hulle rooi word, word hulle beter nie.
       
      Sulke advertensies pis my net af.
      Geniet julle vrydag ouens. Cell C het my laaste paar WEKE al goed opgevoeter.
      Cheers
      M

    4. Pietie

      Die advertensie is eintlik vir my kak snaaks. Die feit dat hulle die Skyline en die Ferarri gebruik. Vir iemand soos ek wat karre smaak kan ek baie redes sien hoekom Trevor eintlik soos 'n klot lyk op die video terwyl hy oulik probeer wees. Daai spesefieke Skyline is fokken legend. Die japsnoete "drift kings" gebruik daai spesefieke model al vir jare. Selfs in al die fast en furious movies is daar iewers 'n fokken Skyline.
      Kom ons vergelyk. Ferarri (Cell C) – Moer duur, moer vinnig, goeie looks en wat jy koop is wat jy kry. Jy ry hom nie elke dag nie. Al die knoppies is anyway te fokken complicated. Dis jou naweek kar.  Jy maak nie veranderinge an 'n Ferarri nie of hulle dagvaar jou sommer.  As jy 'n Ferarri het dan praat jy nie elke dag daaroor nie, jy gebruik hom om girls op te tel wat al jou zakke gan vat en dit spandeer op handsakke wat dieselfde kos as jou kar. Jy wil 'n moerse 'burnout' gooi voor jou ryk tjommie se huis… Ooo shit, fok jammer ek kan nie… Dis 'n fokken automatiese ratkas. Gee my gou so 45 minute om die ding se 'traction control' af te sit. So in die einde van die dag het jy iets gekoop wat jou oulik lat lyk as jy buite die penis vergroting sentrum uit klim.
      Nissan Skyline GTR R34 (Vodacom) Hier het jy nou vir jou 'n praktiese ding gekoop. Fokken Nissan my maat. Jy service hom oral. Hy is goedkoop en almal verstaan hom. hy het 3 pedale en niks snaakse knoppies nie. Jy start hom, gooi hom in rat en le sulke pragtige swart strepe op die teer terwyl die osoonlaag verstik van die rook. As jy by jou vriende se huis stop met daai turbo motor – wat hulle honde hulself lat bepis – dan is jy fokken cool. Jy wys vir almal, en almal wil die ding sien. Jy kan hom tune en modifikasies maak soos wat jy wil. jy kan hom elke dag gebruik. party ouens maak hom vinniger as n swart Ferarri, vir minder as die helfte van die prys. en dis 'n Nissan. Hy gan nie elke 2000km breek nie.
      Mar elkeen het maar sy eie smaak. Ek gebruik al Vodacom vir meer as 10 jaar en moerse gelukkig.

      Vat so Trevor

      Pietie

    5. Andrew

      Start daai twee dan kyk ons hoe kak n 360 Modena af teen n Skyline!

    6. cockteazer

      ja wel…hulle het dalk van kleur verander, maar ek gebruik liewer Vodacom(fone) whatever, voor ek MTN of Cell shit gebruik…daai dose se services is deurie kak, net soos ons fokken regering! dis Vrydag, ek gaan nou fokken duik! over and out!

    7. Dirk Diggler Diktros

      ….and more than a lick of arse too asshole.  Cell C goes down for Rhino's.  Michelle, jou comment is te lank om te lees. DDD

    8. sd3000

      Die Skyline wen hansdown. No contest Cell C

    9. John

      Ek fokken haat hulle almal!  Fok Cell C, Fok MTN, Vodacom is nog die enigste een met wie ek gelukkig was. Sodra my kak fokken MTN kontrak klaar is "migrate" ek terug no Vodacom toe.

    10. Iemand Anders

      Ek wil my eerlike opinie hier lig nie. Want dit kan tot 'n moontlike siviele saak teen my lei.

    11. Falluskaas

      Ek wil net se, Vodacom se beste moer!! Ek dink die hele spul is kak! Kakker as kak, ons betaal ons poeste af vir dropped calls, kak diens, kak rates, kak opvangs, kak ads en dan borg hulle nog allerhande kak ook.  m.a.w ons betaal ons poeste af sodat hulle kan betaal om die hele dag met hulle kak propeganda ons kan probeer oortuig dat hulle dik tril is en hulle lewer n goeie produk! Fok hulle, ek rol sommer weer met n fokken pager.
       

    12. fief

      CELLC SE MA SE POESE….
      HULLE INTERNET IS NOGSTEEDS FOKKEN STADIG,DIE NETWERK IS KAK EN DAAR IS NOOIT FOKKEN OPVANGS NIE,AL STAAN JY LANGS DIE POESLIKE TORINGS,SO FOK JULLE CELLC,FOK JOU TREVOR NOHA,FOK JULLE ALMAL,VAT JULLE FOKKEN FALSE ADVERTISING EN DRUK DIT IN JULLE GATTE OP….

    13. Zepher

      Om in SA van selfoon verskaffer te kies is soos om te kies tussen 'n gebruikte kondoom of gebruikte toiletpapier, ewe kak een is dalk kakker as die ander maar jy kan nie seker wees nie.
       
      @ Falluskaas 'n pager begin nou soos daai Skyline lyk vir my.

    14. Ghandi

      Bedaar my kinerz… Ons netwerke is actually almal up to standard, en as jy weer wil kla, dink net aan Swaziland se netwerke wat nou eers MMS ingebring het.

    15. kaksturer

      Fokof……………..vir ewig en altyd, almal wil net almal op naai vir geld! en mekaar beswadder, ek is beter,,,, koop my, want jy is kak! Fok almal!

    16. huggie

      wat `n fokken klomp kak en `n mors van fokken tyd om te kyk . MTN is KONING

    17. Vrye Denker

      Dis nogal jammer vi Cell C dat die Skyline vinniger as daai spesifieke Ferrari is.

    18. Dirk Diggler Diktros

      kaksturer opini 4eva dudes en gooses….

    19. GrapGat

      Ek dink die advertensie is befok, ek is nou moeg van dui naaiers met die rooi paint anyway. En al die networks is fucked up in one way or another. Maar ek gaan koop nou sommer n foken 99c Cell C sim Card. lol

    20. AMOS*

      Same shit, different colour.
       
      *Assosiasie vir Masturbasie as Olimpiese Sport (Ingelyf)

    Gooi Comment