Checkkit, gisteraand se nuus het hulle interviews met twee akteurs by kunsfees. Die lang ou se naam is Tristan, hulle kap hom aktrise in plaas van AKTEUR. Ek het dit self gekyk en sy stem is dieper as myne, hy is deftnitief n man, die Tristan ou hA-HA-HA
fRIK
Hierdie post is 102 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,067,910 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Met 'n naam soos Tristan Jacobs hap mense die arme fokker seker sy hele lewe lank kak.
SABC het maar net op die bandwagon gespring… poese!
Wat het jy op movie magic 1 ge record? Grammar Nazi maak nou baie sin.
Poor Bastard!
Tristan, sus, wys ons jou piston!!