The Centrefolds is 'n band wat onlangs die semi-finals van die Durex Battle of The Bands gewen het. Hulle het gevra dat ons een van hulle tunes met julle deel:
The Centrefolds – Greatest Weakness
Hierdie post is 42 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 930,129 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Wenners of nie , kyk daai Poes se Poes Bier WARRE FOK ?
Loversplus en BLACKLABEL vir my !
ja becks het nie alchol in nie, so dit net hop en barley sap, net soos druiwe sap nog nie wyn is nie. maar ek moet se awesome band en die girl lyk nie bad nie, ek sal n durex of ses daar wil spandeer
I really enjoyed the song! I think I may just be googling their stuff so see what's available.
1) Die tune is bietjie hectic vir 'n boring ou doos soos ek, maar mens kan hoor hulle het potensiaal – voorspoed met julle band, mense;
2) Mens kry Becks in gewone sterkte asook alkoholvry – vra my, elke jaar as die dokter sê hou nou op suip vir so 'n maand dan drink ek daai alkoholvrye kak, en gewoonlik moet jy spesifiek daarvoor vra anders gee die shop assistant vir jou die 5% stuff;
3) En dis nie fokken Becks nie! Zoom bietjie in en kyk uit vir die Heineken sterretjie.
Toemaar, Kak en kak lyk die selfde, of dit nou Heineken of Becks of Windhoek is…dis als kak…hahahahaha
ek like die song.. dis glad nie tos nie,eintlik.. waar was julle gewees? hoekom hoor ons nou eers van julle????? hoop daars nog baie meer waar dit vandaan kom!!!!