Sport24 eet paaseiers gevul met brannas by die werk

In kak nuus deur griffin9 Eiertjies

'n Nuwe planeet aarde rekord is vanoggend opgestel vir die Two Oceans Marathon. Wat die prestasie soveel meer merkwaardig maak is dat dit deur die persoon in tiende plek vermag is:

nuwe planeet aarde rekord

Deel met jou tjommies!

    griffinSport24 eet paaseiers gevul met brannas by die werk

    Comments

    1. Dirk Diggler Diktros

      o! Die pyngedagte !!  Vusi was oppad na n Malema rally toe – hoe's daar nou fout daarmee?  Rock on brother….DDD

    2. Prof. Bokdrol

      Ek vermoed hulle sub-editor/s en/of proefleser/s is weg vir Paasnaweek – hier’s ‘n song vir News24/Sport24 (met apologie aan Simon & Garfunkel…)
      “And in the naked light I saw,
      Ten thousand journos, maybe more,
      Journos typing without reading,
      Journos posting without checking,
      Journos writing kaaaak, that makesss usss verrry naaaar,
      Maar niemand’s daaaar,
      Om hulle strôôônt te proeflees…”

    3. David

      Hehehe dink Vusi is redelik de poes in. Etter het seker 'n shortcut geken

    4. Prof. Bokdrol

      Dankie Paal Piel; moerse fokken insiggewende bydrae daai, hoor…

    5. Dirk Diggler Diktros

      Om by Piel aan te sluit, almal wat by Sport24 werk is so nuttig soos tiete aan n beervark.  Nerens het ek sulke "lam-pram" beriggewing gesien nie ! Hou dit daar manne, jul hou jul lesertal so baie hoog want almal soek foute – goeie sublimale taktiek !!! DDD

    6. Poeskop

      Jissis Bokdrol, ek het jou gemis tjom….mind you, ek was ook fokken weg van die saait af vir 'n paar weke….

    Gooi Comment