Score Valiant se nuwe boek “Toorwoorde Roep My”

In Kompetisie deur griffin3 Eiertjies

UPDATE: Baie geluk aan Willie en Mop wat elkeen 'n copy gewen het van Valiant se boek. Kompetisie is dus nou gesluit. En so aan…

So rukkie terug het Chopper Charlie julle vertel van Valiant Swart se nuwe boek "Toorwoorde Roep My".

Die boek is nou uiteindelik beskikbaar op Kalahari.net

Ons het ook belowe dat ons 'n free copy sal weggee sodra dit beskikbaar is. Ons gaan actually twee autographed copies weggee en sommer 'n poster ook ingooi.

Al wat jy moet doen om te wen is om ons te mail met die boek se ISBN nommer. Die eerste twee korrekte entries sal dan die wenners van die boek wees en die gawe mense by Lapa Uitgewers sal hom vir jou stuur so teen einde volgende week se kant.

Deel met jou tjommies!

    griffinScore Valiant se nuwe boek “Toorwoorde Roep My”

    Comments

    1. Radagast

      Next time is ek op en wakker…
      Baie geluk Willie en Mop

    Gooi Comment