Pragtig meisie – The Kiffness

In Kief musiek deur griffin5 Eiertjies

Hy kan nie mooi praat Afrikaanse maar het gemaak die song van pragtig meisie wat maak hom bly.

Pragtig Meisie by The Kiffness

En hier fok hy rond in sy slaapkamer met een van Locnville se tunes:

griffinPragtig meisie – The Kiffness

Comments

  1. Legend

    Fok sy afrikaanse tune is beter as 80% van die kak wat hier uitgegee word. Ek sê nie dit is goed nie, net beter.

  2. Dirk Diggler Diktros

    As hy so klink as hy "rondfok" is dit n goeie ding mens hoor hom nie as hy sy beste gee nie.   DDD

Gooi Comment