Hierdie outjie sal hopelik enige tyd van 15:00 se kant af af live bands stream vanaf die Park Acoustics gig by die Voortrekker Monument. Kom check dit uit.
Hierdie post is 25 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,046,276 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Net jammer mens kan niks op die verhoog sien nie.
Jislaaik….dit was nou lekker…tot die reen die party kom opbreek het soos n polisie raid by n dodgey nightclub….Dankie Grif!!! Wat van Rikku Latti vir n volgende PA…Sulke klanke gaan mos lekker af op n Sondag…