Monthly Archives: April 2011

Nuwe SA hoogspringrekord!

Daar is 'n nuwe hoogspringrekord onlangs opgestel met 'n effense verskil. Hoogspring vanaf die knielende posisie. Die nuwe rekord van 0.734 meter is deur Helga Hoogendroog opgestel op Margate se strand verlede naweek. Die onderste foto is 'n splitsekonde voor haar sprong afgeneem om jou 'n idee te gee van watter tipe inspirasie ons atlete inspan om [...]
Gefile in Spec-takel | 14 Comments

Fokken legend: Ford Sierra XR-8

Die Ford Sierra is tussen 1985 en 1986 in Snor City aanmekaar begin sit vir die Suid-Afrikaanse mark. Daaso in Silverton se valley, maak uit? Casper Die Vries vibes. Hy't mos daar skoolgegaan of iets. So as jy 'n Sierra speck in Pitooria weet jy die outjie is na aan sy geboorteplek. Baie mense is [...]
Gefile in Snotstories | 17 Comments

Berlusconi en sy escorts

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | 17 Comments

Fire drill

Griffin Ons het vanoggend een van daai "fire and bomb" test runs gehad dit was ons checkpoint gewees… JB     Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | 5 Comments