Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Bizarre Bedonderde Donderdae – Die TV Remote
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
-
Watkykertjies Tune
- griffin on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Evert on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- fief on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
-
-
Monthly Archives: April 2011
Westville Vee-dub. Marabs to the max.
Hi Grif,
Gister gesien in Westville. Sien die perd het twee aerials op, seker die nuwe manier om stereo te luister.
Geen Hana
Deel met jou vriende:
Gefile in Zef zef zef 24 Comments
Argitekte en karate
Argitekte sonder vrees?!?!?
Ekt die afgeneem in Pta middestad, die manne het seker nie eers sekuriteit nodig as hulle in lunch tyd karate aanbied nie.
Hugo
Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel 15 Comments
Jack Parow – “Cooler As Ekke” remix & Lusitoland festival.
Ons gabba, Jack Parow het 'n lekker rowwe remix gegooi van Cooler As Ekke. Dis deur AM Stereo en The O-Men aanmekaar gegooi. Julle kan mr Parow ook die naweek (Saterdag 23 April) kom uitcheck by Lusitoland voor hy weer Nederland en Belgie op horings neem.
Lusitoland is een van die lekkerste Porra festivals waarheen [...]
Gefile in Kief musiek, WKJ gigs, jack parow 5 Comments





Dis laaaaangnaweek, kom ons fokken duik!