Monthly Archives: April 2011

Kan ons nou maar aanbeweeg, Vodacom?

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | 11 Comments

Dis mini-midweek naweek, soortvan. Kom ons fokken duik!

Hoop julle het die res van die week af gevat om by die huis ballas te bak, Kruisdoos te jol, te braai of net fokken sleg op die couch te verkeer. Die volgende mid-week break is 18 Mei met die munisipale verkiesings. Byt vas. In die meantime – vir die mense wat vandag by die [...]
Gefile in duik, naweek | 5 Comments

Cyanide en Afrikaans #3

(shot, Roelf) Deel met jou vriende:
Gefile in Skrapnel, komix | 2 Comments

The Centrefolds

The Centrefolds is 'n band wat onlangs die semi-finals van die Durex Battle of The Bands gewen het. Hulle het gevra dat ons een van hulle tunes met julle deel: The Centrefolds – Greatest Weakness Greatest Weakness Deel met jou vriende:
Gefile in Kief musiek | 6 Comments