Monthly Archives: April 2011

Drag racing ruk nou seriously hand uit.

Yes Griff Op n ernstige noot nou – daai drag racing wat so voorkom in die main roads ruk 'n biejtie hand uit nou. Ek't myself nou gesien wat gebeur as dit skeefloop. Ek het vir jou n foto ge-attach om almal op Watkykjy net te remind wat dit aan n mens kan doen. Heinrich Deel met jou [...]
Gefile in Spec-takel | 18 Comments

Cyanide en Afrikaans

Gemodifaai deur Roelf: Deel met jou vriende:
Gefile in Skrapnel, komix | 12 Comments

Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?

Die boek het vir omtrent 3 jaar lank 'n moerse goeie run gehad en is so paar keer herdruk. Daar is na die laaste druk heavy min copies oor in die shops en die boek sal moontlik nie weer geprint word nie. Ons het so paar boeke uitgehou vir mense wat sou belangstel in limited [...]
Gefile in zefshop | 8 Comments

Hoe dik is jou bierbrille?

Jy het 13 biere in jou lyf. By die bar koop jy vir jou en jou tjommies 'n klomp shooters. Elke naweek volg julle dieselfde modus operandi. Raak dronk en probeer cherries impress met dans moves by Droppas. Julle het die laaste twee jaar nog fokol gescore. Eye of The Tiger gooi hard oor die speakers. [...]
Gefile in Snotstories | 59 Comments