News24: Goeie leerplek vir skoliere

In kak nuus deur griffin7 Eiertjies

  • Limassol  is the second-largest city in Cyprus
  • Republic of Cyprus is a Eurasian island country in the Eastern Mediterranean
  • Greece is a country in southeastern Europe

Nie meer nie:

news24 pluk arries

griffinNews24: Goeie leerplek vir skoliere

Comments

  1. Dirk Diggler Diktros

    Ek gaan summier n reklameveldtog begin om News24 in die skolesyllabus te kry.  Hulle is fokin skerp.  Met Limassol nou nie meer in Griekeland nie maar actually in Cyprus – ek het altyd News24 geglo, gaan ek in n gemoedsbekakking in en bottel nommer twee gaan duik.  Lekker News24, ek vind julle objektiewiteit en professionele joernalistiese integriteit verbysterend.  FoK so voort.  Ek hoor n Pulitzer roep…..DDD

  2. Dirk Diggler Diktros

    Van die haak af….(off da hook)..

  3. Willem Wikkelspies

    Daai manne moet hulle skoolgeld gaan terug vra. Even google earth sou hulle vinnig reggehelp het met waar presies Limassol is. Maar ek sal hulle vergewe want daar is nog yanks daar buite wat dink Iraq is een van hulle staate en dit sit net so diskant Canada se grens draad.
    http://www.youtube.com/watch?v=fJuNgBkloFE Baie snaaks!

  4. Jags Jannie

    Fok, moet die aardbewing in Japan se skuld wees. het hele wereld op as geskuif aldus seker die rede vir die verskuiwing van Limassol. w/baai darem nog steeds op selfde plek oppie aardbol en sal nie verdwaal nie……

  5. Dirk Diggler Diktros

    En dan skiem Congresswoman Sarah Palin – amper vice-president en al, dat Afrika een staat is…Mooi yanks.  Go fuck yourselves and your land of the free and home of the dumb and dumberer…DDD

Gooi Comment