Lekker wydsbeen

In Spec-takel deur griffin20 Eiertjies

Check die kak uit. Vanoggend in die Kaap.

Kak snaaks.

Cheers
James

hoerkar

Deel met jou tjommies!

    griffinLekker wydsbeen

    Comments

    1. Hoofmoer

      Dis n wannabe van Kuilsrivier – alhoewel hy seker kan geclass word as die "Arrow van Parow" (Nie te verwar met JAck Parrow nie!) Wonder of daar n moerse arend of die bonnet geplak is ….

    2. Allan Boesak

      Ja nee , die ou is Old school , check die Number plate , hulle rol mos nou deesdae met CF plates .
      Ek is seker in soos die volgende 15 jaar gaan daai Toy , nog gedrop word , wing kry , custom sprayjob , Mags , Fokkin al daai zef kak , en as hy gelukkig is , sal dit aan die selle owner wees … 

    3. Dirk Diggler Diktros

      Dik innie Diff.  Lekker poeskoets want besides die looks kan n man seker lekker snoesig saag a.g.v. die stabiliteit wat die skerp kwantumfisika van die wydgeplaasste tekkies bring.  Stewig oppie pad so n ou hoef nie net dik chicks te date sodat daar ekstra skokbreking is nie.  Ek like die konsep verder want n man kan lekker die stuurwiel los en op die pad bly vir dinge wat saak maak agter die wiel, soos n draadtie klap, n zol rol, en n drankie meng, snarf n lyn snoetspoed, soms als gelyk, ons diskrimineer nie.  Kontsep hier om te bly.  Cheers.  DDD

    4. kaksak

      Staan die CFR nie vir "Common Fokkin Rubbish" nie? go figure!

    5. Wiele

      Nee hel daai ou is so common ek dink hy moet Danville toe trek!!!
      Wat te fok is fout met die mense daar buite?

    6. jakes

      Die kitaar kan op dieselfde tyd altwee kante van die pad af ry.

    7. Zepher

      Dis vra vir maandeliks jou wilsporing te laat check.

    8. Einsteinwennersmile

      dai kak het laas week verby my gejaag, en toe voor my poes stadig gery, ek het amper begin poesvloek soos gewoontlik, maar het my djas gelag toe ek besef die arme kak loop wydsbeen van al die verkragting … lol! foken fail!

    9. Turando

      CFR en CF registrasienommer is 'n sure sign van kak wat 'n plek soek om te gebeur…. ry die Kaapse paaie en kyk self!

    10. Etter

      @ Wiele…. nee dude, nie eers die Danvilliete sal hom toelaat daar nie.  Daai Boefkoets is bobaas bokpies.  Erg.

    11. Shaun

      hierdie ou dink seker hys Tom Cruise maar eintlik is hy n dom poes dit werk nie op n corrolla nie my fok!!!

    12. Willem Wikkelspies

      Iemand het sowaar weer my venter trailer se wielle gesteel en hier sien ek hulle op die cololla. LOL ek weet hoekom die laaities daai wiele so wyd sit. Want hulle sit dan soos julle kan sien custom (bakKie) shocks op wat nodig is as hulle die hydrolic lowering kit in sit. Dit maak dat jy die kar so laag kan laat ry soos jy lus het of soos die potholes toe laat.

    13. LOUWHAN

      Dis nie Kuilsrivier nie, dis CUYLS RIVIERA. Nee kyk, die kraaie vlieg met hulle rug na die grond oor daai valley om nie af te kyk nie. CF sif, selle.

    14. ThysmetYs

      Daai photie is in Belville gevat!  ken daai pad…baie hoere op getel daar!
      En vok julle! CF is nie net Kuilsrivier nie, dit is Kraaifontein, Brackenfell, Durbanville, Protea Hoogde en gedeelte van Belville!
      Hosh

    15. Karel Katskiet

      CF my valley, jy stel ook nooit teleur nie… CFR/CF is die ou indeling vir Kuilsrivier landros distrik (Oostenberg) en ja dit sluit plekke soos Kraaifontein, Brackenfell en Kuilsriver in. En die rich bitches wat dink as hulle in Sonstraal Hoogte, Langeberg Ridge of Uitzicht bly, dan bly hulle in Durbanville maak 'n fout. Jy bly innie UK (Upper Kraaifontein).

    Gooi Comment