Comments

  1. Noddie

    Ek het nog altyd van julle website gehou, maar na hierdie post weet ek nie meer nie.  Hoe kan julle so 'n vergelyking maak? 

  2. kobus jou fool

    Wat weet jy van God. Pleks hou jy jou mond stil. Wie is jy om oor God te praat. Hy skryf die nie slegte in sy boek nie. Is eintlik net jy wat kak voel oor wat jy verkeerd doen jou arme asshole. Hou next time jou bek as jy nie weet waarvan jy praat. watkykjy, julle is maar net so swak om so ou te support.

  3. Like, Judas Priest

    Hahaha! Wenner! Beste ooit, die kom nou op my Facebook. O en by the way "kobus jou fool", jou fool, Kobus is nie 'n ou nie, dis 'n spoedpop groep, hulle is fokken kief.

    Julle knaters sal maar moet vergewe en vergeet, die ander wang draai ens. Get over it, dis poes snaaks.

  4. Like, Judas Priest

    Haha, beste ooit, die kom nou op my Facebook. Julle knaters sal maar moet vergewe en vergeet, die ander wang draai, moet bid vir die verandering van GRIFFIN se hart, die redding van sy siel. Ek sal maar draties kap en gerus voel dat iemand rekord neem daarvan, dis nogal baie en ek vergeet soms hoeveel.

    O ja en by the way "kobus jou fool", jou fool. Kobus is nie 'n ou nie, hulle is 'n spoedpop groep en hulle is fokken kief.

  5. Bees

    Fokkin main!!! Hahahahahahahaha! Ek soek nog pie charts!
    'Noddie' en 'Kobus jou fool' is 10 teen 1 in die hol gepomp deur engele toe hulle klein was. Nou hou hulle van n towenaar bo in die wolke. Word wakker en kry 'n sin vir humor, konte.

  6. Koos

    Hiesis! Lyk my hier is 'n paar kleingevoelige christene wat Watkykjy lees. Dis nogal snaaks want daar is heavy baie waarheid in daai grafieke. Die kerk is mos teen Harry Potter met sy toorkunsies en so baie mense is al vermoor in die naam van jesus so d.w.s dat god mense doodmaak. Anyways, hierdie is baie snaaks, K.O.B.U.S is 'n fokken main band en mense moet die fok weet bietjie uit chill.
     

  7. Jan Balsak

    Bwhaha, "EK LIKE NOG ALTYD JULLE WEBSITE, DIE POES, NAAI, DRONKWEES, EN GATIEP GRAPPIES IS ALTYD TOG SO FRAAI EN OULIK OM TE LEES. MAAR FOK JOU AS JY MET MY GELOOF 'N GRAP MAAK JOU DOOS, JY GAAN IN DIE FOKKEN HEL BRAND, EK GAAN NOOIT WEER HIERDIE WEBSITE BESOEK NIE!"
     
    Sien enigeiemand anders die ironie hier in? Fok net weg met jou christen kak asseblief. As jy nie 'n grap kan vat nie, moet jy in die eerste plek nie hierdie website besoek nie jou dom doos.

  8. arno west AKA olifan

    Ek het altyd gedog god laat my toe om dratjies te kap, maar nou vind ek uit dis die duiwel. Gospel musiek is erger as die dubstep kak wat oorals uitdop.

    alle musiek behoort aan die duiwel self gospel, want as jy mooi onthou het god hom die baas van musiek gemaak so alles is syne ek vir een glo nogals die duiwel is baas van daai want daars Jurie els ( hy het sekerlik sy siel verkoop, want hy sing kak en ook gospel)
     
    ek kap my eie dratjies so fok god en fok die duiwel, ek is my eie god en duiwel net soos almal om my. dit is so hartseer dat na 2349 jaar julle nog steeds aan die kak glo, ek glo kers vader was meer beliveble as n dude wat david blane en chrish angel aan gespoor het.
    ek weet daar is n hel en dit is aarde want hier is te veel dom mense wat als net opfok, ry tot hy kak pappie.
    ek weet daar is n hemel en dit is aarde want hier is baie mooi girls en hulle like van le
    fok geloof, glo in jouself en doen wat jy wil, sorg net vir n backup indien jy verkeerd is aan die einde.
    groete

  9. petrusposbus

    Fucked up Pie chart. Cool site maar deesdae se gespottery met geloof gaan nog baie kak maak vir jou griff.

  10. David

    O fokkit ekt gepis soos ek lag (ek praat van die twee tossers, kobus jou fool en Noddie se kommentaar)  Gots mense waar kruip julle uit?
    Beste ding op WKJ in 'n ruk, brilfokkejant

  11. Turando

    Grapgatte, julle het geweet die bostaande gaan die reaksie wees!
    Btw…ek sal versigtig wees vir weerlig vir 'n hele rukkie.
    cheers!

  12. David

    petrusposbus se naam is petrus want sy ma kon nie poes spel nie.
    Eks fokol bang vir weerlig nie want die Minister se kommitee het nog nie uitgevind waar kom dit vandaan nie

  13. Dirk Diggler Diktros

    Treurig.  Kobus.  As jul rerig wil rondfok met die anner kant en al se ek dit die laaste keer – kry die GRAFSTEENSANGERS.  Wat die pie-charts betref is dit duidelik stront om mense opgewonde te kry en dit sal werk.  Ek dink hierdie oukie sal nog ver gaan, alhoewel dit absolute fokol objektiewe gronde het nie.  KLINGEL-KLINGEL – "HELPERS UIT DIE KRYT!" Tyd vir Bible Punchers vs. opposing assholes.. Round 1….

  14. Rudi

    Dis mos maar altyd so met mense wat hulle as christene beskou.. lees allerhande varkerige goed en maak self jokes , maar laat iets oor religion opkom , dan bekak hulle hulself. 
    Al die kerke is korrup , nie een preek dieselfde goed nie , want hulle soek net tjieng. Hoe anders moet die dominee of pastoor in sy moerse slap kar ry ?  Julle poepholle !!
    Knock Knock
    who's there ?
    God
    God who ?
    Exactly !!

  15. arno west AKA olifan

    @RUDI awe ek stem saam.
     
    @DDD wie se die bible punchers is reg? hulle maak meer kak as ons en op die ou einde word almal weer gerankaneer so daar is geen punt om 'n tiende van als wat jy het vir jou local pastoor of enige kerk bra te gee nie, het jy al gedink as almal vir die kerk n tiende gee van die netto salaris van die gemeente? bv daar is 1000 lede en die gemiddelde inkomste van gemeente is so R20 000 000 ( daar is mense wat 50 000 n maand pocket en dan n ander klomp wat 6 500 pay) as jy die tiende vat is dit R 2 000 000.00 p/m net van gelde dan is daar nog niks donasies en basaar gehou nie en so, dan moet jy nog n tiende van jou tyd afstaan, om meer involved te wees dis n goeie mors van ses ure op n sondag en dan nog week sesies in n tien dae siklus is dit 24 uur wat jy moet afstaan. so wat ek se is dat geloof( enige geloof) geld tyd en pt kos, so ek fuck them sit vir jou trallies voor jou huis, maak jou kar vol en sien die wereld met die geld wat jy kan spaar deur aan fokal te glo

  16. caspoestirtjie

    ha ha ha fokkin haaaaaaa da gan d 2 faced christin fokkirs weer ti keri. get a fucking life en druk julli religion in jul gat

Gooi Comment