Kan ons nou maar aanbeweeg, Vodacom?

In Spec-takel deur griffin11 Eiertjies

vodacom is red

Deel met jou tjommies!

    griffinKan ons nou maar aanbeweeg, Vodacom?

    Comments

    1. Prof. Bokdrol

      Inderdaad – hierdie oordadige "Shock & Awe" bemarkingsveldtog met die nuwe ou rooi logotjie raak nou fokken irriterend…

    2. Dirk Diggler Diktros

      Vodacom is menstruasierooi.  DDD

    3. fokneus

      Fokken doodreg hulle stuur n 1000 donnerse sms, emails en allerande kak. Julle is rooi. so what? Selle kak diens selle kak pryse, fokken holproppe

    4. jagster111

      Goeie bloue bloederige poes vodacom gan my mal maak as ek nog een mms of sms of email kry is ek opi foon en floek in bliksems. Fok genoeg is nou genoeg man

    5. Vlaknaai

      Selfoon maatskappye vat ons nog allie jare vir n vet poes . Gaan krap onder ou koeie vir n stuk geskryf deur Griffin oor MTN se lekker ass-rape diens. Droog sonder smering ! Rrrrrrrrrrrrt ! 

    6. PonkieDiel

      Dieselfde kak diens en houding wat eers in blou en groen opgedis was is nou in rooi beskikbaar. Kak bly kak, maak nie saak watter kleur jy dit verf nie en dit geld vir alle selfoon service providers in Suid Afrika.

    7. Bulperd

      EK HOOP DIE KONTE HET POES BAIE VERF WANT DIE HEL MOZ IS BLOU .WIE DE FOK GAAN AL DAAI KOEKA SHOPS NOU OOR VERF

    8. madre

      julle vat die woorde so uit my fokken mond uit! ek was al gatvol van "ons het ons periods" na die eerste keer wat ek dit gesien het. ja! fok! ons verstaan! propain bring nou n middel vir daai tyd van die maand ook uit!

    9. Steve-O

      vodacom het selfs met hul kak idee die blou bulle verander in die rooi bulle die naweek… so die bulle lyk nog kakker… wat my eintlik bly maak, want ek dink die bulle is kak… hulle lyk nou sos 'n klomp period trompoppies…. hahaha en die hoof saad victor matfield a.k.a.  "neandertal" pronk met die trui op vandag se burger se voorblad soos de periodpyn wat hy is…  steve-o yt

    Gooi Comment