Jack Parow se nuwe music video – Byelville

In jack parow deur griffin13 Eiertjies

Deel met jou tjommies!

    griffinJack Parow se nuwe music video – Byelville

    Comments

    1. jagter

      "I come from a town where no one is fokken from.
      A little bit of money and Poof! and they're gone."

      Ek kan relate. Gelukkig is ek uit die kak plek uit.  (cough cough, hmm sasolburg cough cough)
       

    2. jaxx

      Die musiek maak my trots Afrikaans, uiteindelik is daar musiek daarbuite wat ek rerig geniet.  Vir jare is ons gebombandeer Kurt Darren, Juanita en Eden wat 'n mens eintlik skaam maak om Afrikaans te wees.  Die is seker die beste tune van die jaar!!
       

       

    3. Evert

      Shaun Koen by die deur gaan vir jou bliksem pappie.
      Hy stoei hoeka die naweek in Parow.

    4. mofgat

      Stem saam, Jaxx. Dis die beste musiek in Afrikaans op die oomblik!

    5. Allan Boesak

      Ja , poes , nou kan julle almal wat nog nie gebellvillieseerd is ook bellvilleseer !
       
      Lekker Parow , jou ou rou bos Poes ! Hier kort net n Overmeer Latoes en n gemesstekery !

    6. Poesvreter

      Mofgat, Jack Parow is nie die beste SA musiek nie. Die Antwoord is BAIE beter. Jack het te commercial gegaan,

    7. Dirk Diggler Diktros

      Amper so goed soos die Briels en dalk naby aan die Grafsteensangers.  Parow klink of hy wim snuif…

    Gooi Comment