Jack Parow – “Cooler As Ekke” remix & Lusitoland festival.

In jack parow deur griffin5 Eiertjies

  Ons gabba, Jack Parow het 'n lekker rowwe remix gegooi van Cooler As Ekke. Dis deur AM Stereo en The O-Men aanmekaar gegooi. Jullekan mr Parow ook die naweek (Saterdag 23 April) kom uitcheck by Lusitoland voor hy weer Nederland en Belgie op horings neem.Lusitoland is een van die lekkerste Porra festivals waarheen jy ooit sal gaan. Lekker in Joburg se Soufside!

It’s that time of the year again! From April 21 until May 2 Lusito Land, Gauteng’s most exciting festival, is turning it up – hotter than ever!

Feel the heat with the country’s most sizzling musicians as they play hit music that will keep you on your feet, all day and all night.  Taste the heat with the best Portuguese food around, from daring peri peri chicken to irresistible garlic prawns.

Utterly unmissable, Lusito Land is an extravaganza of wild colour, Portuguese folk dancing, top local artists, fun fair rides and mouthwatering food and wine, celebrated at leisure under an African sky with friends and family.  You can’t beat the heat so get into the carnival feeling and indulge in the taste of Portugal at the Lusito Land

Kostes:

R50  Grootmense
R20  Kinders
R20  Sneeudiere/Krimpies

Hoe om daar uit te kom:

From Pretoria

* Take N1 (Ben Schoeman) to JHB
* Go on the N3 South (Germiston, Durban)
* Take the M2 West
* Take the Rissik Str. off-ramp (Keep Left)
* At the traffic Light, turn left & left again into Laub Str.
Alternatively, travel along Eloff Ext. left into La Rochelle Rd.
turn left at Turf Rd. and right into 11th Str.
(Lusito Land will be on your left).
* At the T-junction turn R into Rosenttenville Rd.
* Follow the road until you see Rand Stadium on your right.
* Turn left into 11th Str. Lusito Land is on your left.

From Pretoria via the South

* Take the N1 (Ben Schoeman) to JHB.
* Go on the N3 South (Germiston, Durban).
* Take the M12 West. (keeping right)
* Take the Comaro off-ramp & turn right.
* Travel all the way up Oak Str. which becomes Lang,
until you get to Verona Str. here turn L.
* Go to Main Rd. and turn R.
* Go down Main all the way until it becomes Turf Rd.
* Turn R into 11th Str. Lusito Land will be on your Left.

Check die website uit vir meer details: http://www.lusitoland.co.za/

Jy kan die program hierso uitcheck: http://www.lusitoland.co.za/EntertainmentProgramme2011.pdf

Speck julle daar!

PS: Hier is Jack Parow se overseas toerdatums vir al die Kaaskoppe en Belgiers. Kry julle tickets vroegtydig voor julle weer huil soos laasjaar:

jack parow Euro toer

Deel met jou tjommies!

    griffinJack Parow – “Cooler As Ekke” remix & Lusitoland festival.

    Comments

    1. Chielie

      Ow fok. 6 mei in mijn stad. Sja. Dan MOET ik er wel heen. Want hij is cooler as ekke.

    2. Dirk Diggler Diktros

      Wille perre hou my nie weg nie!! 

    3. PonkieDiel

      Ons was al 'n hele paar keer by Lusitoland gewees, dit is befok, ek gaan eerder soontoe voor ek na die Randse skou gaan, is dit nog die storie se naam?
      Die kos is fantasties en daar is baie girls vanaf die buitenste ruim want hulle het hemelse liggame, hulle studeer wysbegeerte, hulle wys en ek begeer by Lusitoland. Obrigado
       

    4. arno west AKA Dude

      Sponcer vir my verblyf en a ticket en eks daar, raai wat gaan ek sondag doen? ek gaan vir pitbul check, hulle se dis 2 en n half ure show, ek hoop dis beter as die MK awards, god daai was teleurstellend, jy sit saam met Elna se ou en die res van die mense in die Vip seating. die girls wat voor my gesit het, het baie kniee teen kom klappe gekry want die spasie was kakker as die legroom op econimie class by SAL, ek hoop net na 2 en half uur het Armando nog tyd vir n meet and greet

    5. Dirk Diggler Diktros

      Virseker Arno.  Ek voel jou my blaar.

    Gooi Comment