Iets om met faktap printers by die werk te doen…

In Spec-takel deur griffin7 Eiertjies

bob marley

griffinIets om met faktap printers by die werk te doen…

Comments

  1. Zepher

    My Printer sal Julius wees want hy werk nooit, kos die firma n klomp geld, maak net aardige geluide wat geen sin maak elke dag en ek wil sy binnegoed uitruk elke keer as ek hom sien.

  2. Dirk Diggler Diktros

    Spar, want dis TOPS…(lekke kakke) DDD

  3. Bra Joe

    Daai printer kwalifiseer nie vir Bob nie, dis dan 'n wit printer… Wat van UB40?

  4. arno west AKA Dude

    hulle moet eintlik n joint rolling masjien maak van die printer, elke keer wat hy jam haal jy n joint uit vir die stress, dagga het my skitsofrenis gemaak en my taal gedeelte van my bruin aangetas

Gooi Comment