Iets om jou vir ‘n langnaweek besig te hou

In Fokken Main Videos deur griffin11 Eiertjies

Het jy dalk fokol om die naweek te doen? is jy lus vir 'n klein projek? Ons het iets opgespoor wat jou fokken lank sal besig hou.

Hier is wat jy sal benodig:

  • 'n Groot oop stuk veld (gaan try die naaste laerskool se rugbyveld. As die hek gesluit is, sluit 'n boltcutter in op jou lys van benodigdhede)
  • So paar golfballe
  • 'n Saag
  • Poesbaie hout
  • 'n Mes of 'n klip om die hout te kerf of te shape
  • Defnitief meer talent as AfriForum se prokureurs
  • Hierdie video as 'n guideline:

Deel met jou tjommies!

    griffinIets om jou vir ‘n langnaweek besig te hou

    Comments

    1. Prof. Bokdrol

      Ek glo nie mens kan tot so 'n mate negotiate met die wette van fisika nie, maar dis in elk geval befok vermaaklik – Bra JSB se "Jesu Bleibet Meine Freude" ge-tjoon deur die Japs.

    2. BlaBla

      Afriforum se prokuREURS spel beter as julle…

    3. Steve-O

      klink amper soos die kellogs theme tune… mens wonder mar net wat hul gemaak het met daai poes baie hout wat hul gebruik het… vir 'n fokken foon wat lyk soos 'n vrot vet kort piesang van agter af…. die japs is ok mar nie lekker in hul koppe nie…

    4. Prof. Bokdrol

      Verkeerd BlaBla, mens spel dit PorkyRears want hulle sit heeldag op hulle dik gatte en ander mense se geld vat…

    5. Dirk Diggler Diktros

      Dude, amper gaan my hart aan die gallop – "nie meer drink oor langnaweke nie..?"  Fok my, ek kry trane in my oe my blaar!!  Gelukkig , na n paar ruimskoots slukke Wisla kom ek tot my sinne en gryp nweereens my geraamde koerantartikel wat dit stel – onomwonde – dat drankwinkels nou tot 20H00 gaan oop wees en Sondae ook.  Ek bedaar en voel my polsslag afneem onder 200 bpm.  Trane biggel oor my wang.  Dit gee n nuwe betekenis aan sommige broeders wat Sondae hul "tiendes" gaan gee.  Hoer – Hoer -Hoer -A -A -A.  Ook net is RSA.  DDD

    6. Dirk Diggler Diktros

      Terug by die actual video clip.  Dit is totaal zen.  Man it blew my rocks off.  Dits totally poes awasome.  Ek het nog nooit – wel eenkeer toe ek in Swaziland serious rooibaard gerook het, maar dis n anner storie – so naby aan die natuur gevoel nie.  Dis asemrowend.  Eks wel gesuip maar kan dit nie genoeg kyk nie.  Piele, Japsnese, piele – gooi nog, dis baie beter as simpel spelfoutjoes.   DDD

    7. Dirk Diggler Diktros

      Kan iemand dalk die link van die website post asb? Ek kry dit nie so lekke reg nie, maar dan weer, dis cocktail hour…   seriously help.  DDD

    Gooi Comment