Hoe dik is jou bierbrille?

In Snotstories deur griffin61 Eiertjies

Jy het 13 biere in jou lyf. By die bar koop jy vir jou en jou tjommies 'n klomp shooters. Elke naweek volg julle dieselfde modus operandi. Raak dronk en probeer cherries impress met dans moves by Droppas. Julle het die laaste twee jaar nog fokol gescore.

Eye of The Tiger gooi hard oor die speakers. Jy doen een van daai powerslides op jou kniee oor die dansvloer terwyl jy nog 'n shooter in jou keel afgooi. Jissis, die move werk presies uit. Die befokste synchronization ooit! Jy maak so paar spastiese air guitar moves op die beat soos jy weer op jou voete kom en verder uitfok op die beat soos iemand wat met stokke geslaan word tydens 'n kangaroo court session in die townships. Jou tjommies join. Almal gooi air guitar en headbang hulle 3 sentimeter kuiwe. Open E op die guitar het nog nooit so complicated gelyk nie. Julle is befok.

Jy sien net tekkies, belt buckles, wit hemde en jeanpant. Almal dans en jy spot 'n witwarm blonde in 'n kort skirt. Sy glimlag vir jou. Sonder om jouself voor te stel gryp jy haar vir 'n close-dans, want een of ander lame Aerosmith balad het begin speel. Die disco ligte draai stadig oor die houtvloer en jy brei haar boude asof jy deeg moet regkry vir Albany se broodfabriek. Jy gaan gaan in vir die score en wurg jou tong in haar mond in. Sy proe soos asbak, maar jy voel 'n fok. 'n Score is 'n score en jy begin 'n vet boner kry. Jy hoor hoe jou tjommies skree. Jy vermoed hulle cheer jou aan…

Dis 'n aand wat jy nooit sal vergeet nie, maak nie saak hoe dronk jy was nie…

Want een of ander poes het foto's geneem – van jou in mid-aksie met jou cherrie in haar skirt. Jou cherrie met die mooiste adamsappel…

image002

image003

image004

image005

image006

image007

Deel met jou tjommies!

    griffinHoe dik is jou bierbrille?

    Comments

    1. Steve-O

      kontkop… jys nie te ver davan af weg nie…. dis duidelik 'n jol plek in kraaifontein… of net so kommin delmas of danville… die etter was obviously so gesuip dat hy nie sy ma van sy suster sal kan onderskei nie… en tien teen een dronk genoeg om hul te zaber ook… ek scheme hy wen die award vir dom poes vani jaar… kry vir jou 'n fokken toffie boetie…

    2. Prof. Bokdrol

      En dat Helga the Hun net about dubbel so lank soos hy is trigger fokkol suspisie? Of is dit nou siespoesie?

    3. Diktril van staden

      Steve-o jys net fokken jaloers omdat haar clit langer as jou snor is!!!

    4. Russian Bear

      Hoekom se niemand ag daai "chick" se naam is Sakkie de Hok ok bekend as Sally Holnaai, en hoekom name niemand vir die ou bra nie? Wil hulle hulle nou beskerm te laat my maat!

    5. Jags Jannie

      Die kort dom kont moet liewers ophou spirits en gom snuif. Baie beter om saam met my en DDD aan 'n ou "Aartappel" sappie, desedae ook gemaak van suikerriet, te teug. Tydens 1ste bottel is mens lus vir naai maar net met regte vrouens, met mooi tiete en groot parras wat tussen allermintige bene rondhang. Tydens en na 2de bottel te gezonk om enigsins in naai belang te stel en wil dan liewers vrede vir almal verkondig. Reg DDD?

    6. Dirk Diggler Diktros

      Yip.  Vrede, maar wil nog steeds septer swaai….DDD

    7. Dirk Diggler Diktros

      …en met "septer" verwys ek natuurlik na piel – soos in saag…(dalk nie moontlik halfpad in bottel 2 nie, maar die jagsgeid neem met inverse proposies toe soos bottel sak, i.e. bierbrille hier kom ons!!)  ddd

    8. Willem Wikkelspies

      DDD dis op daai stage wat jy tripple sien, doubles drink en single voel…Dan wen jy ook die singles dans kompetisie as jy net oor die dans vloer loop om te gaan blaas leeg maak..

    9. klein voker

      lol nee wat ou jy moes rrg in jou poes in gewees het man blixem hoe da pus kan j nie sien dai is n vken man nie ne vok ou sies

    10. motman

      En wat die fok is julle probleem. Kom ons gaan vang vis.

    11. fred

      Met alles wat jul aanvang maak jul my net nog jagser,dankie vir dit,gaan nou ‘naai soek.

    Gooi Comment