Comments

  1. Kwartel

    Ek smaak die jib jab videos – maar julle ouens kan darem wragtag nuwe gesigte opsit vir Steve, ET en Malema. Die nuwe Jibjab weergawe laat mens die mondjies mooi positioneer, en ou ET lyk asof hy uit 'n tweede extra-terrestrial chin in sy baard sing.

  2. Dirk Diggler Diktros

    Stem saam.  Kon meer oorspronklik wees….DDD

  3. Prof. Bokdrol

    Nuwe maatjie nommer 5 lyk somehow bekend!

  4. Allan Boesak

    Fok die Paashaas , ek soek die Acid Gremlin !

Gooi Comment