Haal eers die balk uit jou eie hol

In kak nuus deur griffin10 Eiertjies

Liewe Beeld, dis fine as jy iemand soos 'n poes wil laat lyk, maar dan moet julle at least julleself nie soos 'n poes laat lyk in die proses nie.

beeld a+

Deel met jou tjommies!

    griffinHaal eers die balk uit jou eie hol

    Comments

    1. Fransmannetjie

      Leker piellli beelt!!
      Net soos meeste ander media poepholle is hulle so haastig om tog net die storie te kan vertel om iemand se naam gat the maak. Dit sal my nie verbaas as dit ook net een fokken vlaggie is nie.
      Fok die media, Watkykjy bo!
       
       

    2. Allan Boesak

      Fok Da , fOK  ANC , Fok Steve Hofmeyer , Fok Politiek , en gee my nou fokkin NOU n stewige Captian en coke !

    3. WilleWortel

      Ek sien kan fout geen met berig sien nie. Dalk is fout iets met my.

    4. Dirk Diggler Diktros

      Ditto Willie my bro, saars koffol voutie…DDD

    5. Radagast

      Ek is alweer nie by nie want al wat ek sien is dat gekkedag een woord moet wees en teo moet Teo wees en die res van die sin lyk fucked-up soos die tor teen 'n Isuzu se windscreen.
      Wat's fout met die vlag? Dit moet mos onderstebo wees as 'n pozzie in distress is, en SA is mos in distress want alles kak van die krag tot die paaie tot die water tot die prys van seep.

    6. Prof. Bokdrol

      Gewone sterflinge is net in staat om 'n "glipsie" te maak, maar om 'n kompleet en utter fokop te maak moet mens Beeld se hulp inroep…

    7. Poeskop

      @ DDD en WillieWortel….nee jissis julle ouens…..lees die sinnetjie mooi en kon(t)sentreer as julle dit doen…DDD, pak eers daai Pushkin weg onder in die kas……

    8. Dirk Diggler Diktros

      @Poeskop, die dinge wat n mens moet doen om die whisky in jou are te ontvries……wilkommen trug.   Die (na)week duik ek op Wisla, 2 liter (Wie'sda?  Wisla!!)..ddd

    Gooi Comment