Grammar Nazi

In Zefgatte in die nuus deur griffin

Hier is vir julle ‘n definisie van ‘n grammar Nazi:

“a – A person who believes proper grammar (and spelling) should be used by everyone whenevergrammar possible. b – One who attempts to persuade or force others to use proper grammar and spelling. c – One who uses proper grammar and spelling to subtly mock or deride those who do not; an exhibitor of grammatical superiority. d – One who advocates linguistic clarity; an opponent of 1337-speak. e – One who corrects others’ grammar; the spelling police.”

So dis basically soos ons losers hier op Watkykjy met superiority komplekse wat elke dag op online koerante se kak afkom en dit (nou en dan post) post (terwyl ons dit soms self opfok) met die verkskoning dat hulle betaal word om dit nie op te fok nie, andersins as ons. As jy nie vir jouself kan lag nie, gaan al die ander mense vir jou lag.

Hier is twee voorbeelde. Die Inglourious Basterds rip-off aan die einde is nogal particularly befok.

grammar2

Hierdie post is 104 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,612,554 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinGrammar Nazi