Fokken legend: Ford Sierra XR-8

In Snotstories deur griffin17 Eiertjies

Die Ford Sierra is tussen 1985 en 1986 in Snor City aanmekaar begin sit vir die Suid-Afrikaanse mark. Daaso in Silverton se valley, maak uit? Casper Die Vries vibes. Hy't mos daar skoolgegaan of iets. So as jy 'n Sierra speck in Pitooria weet jy die outjie is na aan sy geboorteplek. Baie mense is ook oop op die backseats van Fords aanmekaar gesit in die 80's. Ford maak mos panties nat en piele hard.

Nou check, tussen 1986 en 1988 het Samcor die Ford Sierra XR-8 begin bou. 'n Fokken 5 liter monster en die outjie was net in Suid-Afrika vervaardig, spesiaal om die kar te homolgate. OK, miskien leer ons vir jou iets nuut vandag: homolgate is nie 'n skandaal waar 'n SA minister met 'n paar homolbye in 'n tube in sy hol gevang word as 'n cheapskate surrogaat vibrator nie. Homolgate beteken om iets te approve of te confirm sodat dit officially erken word en aan 'n seker standaard voldoen. Ons weet, dis 'n fokken mondvol. So waar dit kom by motorsport se racing klasse of afdelings, vat 'n vervaardiger soos Samcor (in die ou dae) 'n production kar, (soos die XR8) modify hom so effens en sit 'n limited hoeveelheid van hulle op die pad sodat mense wettiglik met daai outjies mag race in sy klas. Op 'n track natuurlik. Nie pienk slips manouvers waar ouens hulle karre oopkap om lamppale nie. Hierdie modified karre word dan "homolgated specials genoem". Die goed fokof vinniger as 'n COSATU member wat 'n strike ruik:

As jy bloot jou derdehandse '94 BMW dolphin shape wat jy in Gezina gekoop het beetkry met 'n hamer, 'n saag, 'n boor en Cessna Skyhawk vlerke en skree: "homolgate die motherfucker!", tel dit nie. Jammer, my ou. Jy het nie authoritaaaah nie. Jy ruik ook effens nie lekker nie.

Exhibit A:

not homolgated my ou

Om terug te kom by die actual punt: Suid-Afrika het op die ou einde 250 van die XR8 vir Group A racing gebou in die mid 80s. Hulle het gespog met 302ci Ford Mustang engines, Borg Warner T5 heavy duty transmissions en fok weet wat nog alles. Daar is van julle marabse wat die goed beter ken en tien teen een nog steeds in die goed slaap en spyker. Klerksdorp, sit jou hanne innie lug!

Iemand het vir ons foto's ingestuur ("check die zef kar" of iets dergeliks in die subject line soos gewoonlik) van 'n XR-8 wat sy tjommie iewers gespot het in Snortoria. Die kar is blykbaar te koop. As die outjie wel een van daai ge-homolgated goeters is, moes die blaar miskien op die dotted line geteken het, want hierdie bielies is skaarser as elektrisiteit in Suid-Afrika in die winter.

Moenie so judgemental wees nie. Die snob in jou wil hom McDonalds drive-through toe vat op 'n Sondag, en die gops in jou wil Schoemanstraat laat wapper soos daai magic carpet in Aladin.

Kook 'n tekkie, laat ons gly…

xr8-1

xr8-2

xr8-3

Deel met jou tjommies!

    griffinFokken legend: Ford Sierra XR-8

    Comments

    1. Mr Helloboy

      Die Pienk huisie met die groen geute is mooier as daai kar.

    2. tosseltjie

      Malema applied to a medical school to become a doctor.  Needless to say he never made it. 
      You know why? These are the answers he wrote in his entrance exam : 
      Antibody – against everyone. 
       Artery – The study of  Paintings. 
       Bacteria – back door of a cafeteria. 
       Caesarean section – a district in Rome. 
       Cardiology – advance study of poker playing. 
       Cat Scan – searching for a lost kitty. 
       Chronic – neck of a crow. 
       Coma – punctuation mark. 
       Cortisone – area around local court. 
       Cyst – short for sister. 
       Diagnosis – person with slanted nose. 
       Dilate – the late British Princess Diana. 
       Dislocation – in this place. 
       Duodenum – couple in blue jeans. 
       Enema – not a friend.     
       Genes – blue denim. 
       Hernia – she is close by.   
       Labour pain – hurt at work. 
       Lactose – people without toes. 
       Lymph – walk unsteadily. 
       Microbes – small dressing gown. 
       Obesity – city of Obe.     
      Proteins – in favour of teens. 
       Pulse – grain. 
       Pus – small cat. 
       Red Blood Count – Dracula.   
       Tablet – small table.   
       Urine – opposite of you're out. 

       

    3. Allan Boesak

      fokkin hel , Daai sierra , het sommer ook n custom Bonnet , lyk soos neus gate , seker dat jy die kak kan ruik wat jy aanvang met daai Cabby .
      Die bra pull seker lekke cherries met daai Wing in Noord wes ! Ek kan sweer die bra is van Kraaifontein , of even dalk Goodwood , dit sal verklaar die fotos van sy nuwe nommerplate.
      Griff waar is die pics van die interior ? Ek is seker dit sal nou a sight for sore eyes wees ! 

    4. Vlaknaai

      Fokken legend pappa !! Ek is nou skoon jags . 

    5. Evert

      Die een ou onder in ons straat het een gehad – Kraaifontein

    6. Zepher

      Fok daai ding kan jy gaan rev voor Woolworths en nogsteeds heavy respek afdwing.

    7. WilleWortel

      Die blaar skim hy is Dr Piri Piri. (by sy tjommas is hy seker Mnr. Warm Pappa)
       

    8. arno west AKA olifan

      ek wens ek kan ook die xr8 eendag in my collection sit, maar hy moet rooi wees. ek soek ook die 3l ford cortina bakkie wat in die 80's uitgekom het so wit en metallic rooi/groen kleur, Wat ek reeds het is die ford escort 1600 sport en die capri 2000gl altwee rooi en mooi, ek is ook besig met n ou chevie van die vroee 70's al wat op hom staan is 2500e of so iets.

    9. Dirk Diggler Diktros

      Arno, respekt.  Jy is duidelik n connoisseur as dit by die F-woord kom.  Self is ek n dromer, maar het nog nooit na die materialistieseoorgegaan behalwe dinkytoy-size toe ek klein was nie.  Solank die oukie kan brul, donuts, burnouts gooi en tekkies kook, maar geniune, baie saagplek, drinkplek, skinkplek agter die wiel, en plek vir snoek (kwas) en dop het is ek heppy.  Voeldoen die XR8?  Help, eks n denker / drinker, en amateur drywer….DDD

    10. Zepher

      'n Bakkie het sy voordele daar is egter genoeg spasie agter in 'n Land Rover vir 'n hele party sit jou girl op die back seat en jou sleutels in my hoed XD

    11. Willem Wikkelspies

      Sien ek reg of het die bra regtig van daai cheap "racing leather" seat covers op?
      Allan ek kan nie so mooi sien nie maar eks seker jy sal donker blou furr op die dashboard kry! Of selfs 'n ou golf bal as 'n gearnob.

    12. Frik Yster

      Dis 'n netjiese rocket daai, pielstyf verby.

    13. Dirk Diggler Diktros

      HA-HA-HA lOHAN, dis snaaks blaar !!!

    Gooi Comment