Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Bizarre Bedonderde Donderdae – Die TV Remote
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
-
Watkykertjies Tune
- griffin on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Evert on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- fief on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
-
-





15 Comments
Yip. Rooi en Blou maak my nou nog bang. Miskien is dit die vodacom period. DDD
I immediately recognised the intro tune of the first one!
Oh Jaysus, I'm showing my age. Thanx for the reminder that I'm fucking old tannie!
Hierdie kak was nog bevok gewees toe ek 'n kinder was
hulle moet daai shit terug bring……miskien besluit iemand dalk om sy tv license te betaal!
Whahahahaha dis aaaaaaaaaaaaaaaawesum!!!!!! :D
Ek het jou tos boek gekoop, fuck sakes bra jy het issues. It must suck being you. Jy is die negatiefste kont wat ek nog ooit tee gekom het. Die skryfwerk self was nie sleg nie, maar die inhoud laat my dink aan n weeskind wat ondankbaar is vir n 3 gang maaltyd. Fok jou jy is n kont jou poes.
Dankie, Dr Phil. Die titel moes sekerlik die tone van die boek weggee het. Jy is welkom om “Almal kak rainbows” vir my te submit, dan kyk ons ons jy ‘n best seller op die rakke kan kry.
Haai nee Fok Jou, ek het al sad mense sonder 'n sin vir humor gesien in my lewe maar jy wen die BitterPoes Prys 2011 nog voor die jaar verby is. Jirre dude, ons het almal issues – ek het issues met my dik gat, drank, die fokken buurman wat op 'n vakansiedag alweer met sy angle grinder werk (as ek nie te lui en te getrek was nie het ek omgeloop en hom or die kop gepoes met die bliksemse ding…) O ja, en net so terloops, WKJ se Tos Boek is geskryf deur 'n paar mense, nie net Baas Griff alleen nie…of is dit nog iets wat jy misgelees het? Gegewe die letterkundige kwaliteit van jou kommentaar sou ek in elk geval voorstel jy drink minder spirits, lees minder SonDag en spaar bietjie vir 'n fokken HAT…
Ja prof, ‘n paar mense. Soos in twee. Ek en Chopper.
Yip; het dit gemerk op die omslag – jammer vir die dubbelsinnigheid, wou maar net bietjie gekskeer met FJ.
Fok nee kyk dis nou piss cool kak gewees toe ek nog 'n klein kont was… Ek mis my youth !
Ek was in twee geskeur tussen die boek van Osama oor hoe om n suksesvolle terroris te wees en 72 virgins te naai en die Tos Boek. Nou naai hy rerig, so ek moet seker die tos boek koop – bietjie duur. Prof, huil jy dalk of is dit net my sensitiewe VK kant? Garp
kan iemand net die shit vir my e-mail. ek kan dit niks oopmnaak nie.
jacques.schoombie@yahoo.co.uk
jinne dit laat my terug verlang na die "OU DAE"
hoekom is dit nou kak?