Fire drill

In Spec-takel deur griffin5 Eiertjies

Griffin

Ons het vanoggend een van daai "fire and bomb" test runs gehad dit was ons checkpoint gewees…

JB  
 

firedrill

griffinFire drill

Comments

  1. Bra Joe

    Lyk meer soos 'n smoke evacuation drill. Ten minste kan jy lekker rustig rook terwyl jy staan en kyk hoe jou job in sy moer in afbrand.

  2. Zepher

    As die job afbrand moet jy maar net hoop jys ouer as 18 anners moet jy seker maar bly sit.

  3. Dirk Diggler Diktros

    Pile oksimoroon.  Of is dit n antitese.  Ek is te moeg / lui om op te check, fok google en fok wikipedia en veral fok H.A.T vandag veral.  Jammer Prof. as jy nog daar is.  Hierdie signage is tiepies van n Malema SA. LE MAAR GERUS en moenie oor eniege iets soos safety drills en veiligheid betrokke wees en bekommer nie.  Soos Bra Joe wyslik uitwys kan jy rustig gesanksioneerde longkangker kry en sekondere lonkangker versprei terwyl jy kyk hoe jou werkplek afbrand wat jy aan die brand gesteek het oor die smoke breaks te min is en jy te ver moet loop na die smoking area.  GREANPEACE for ever my blare !!!!!  DDD

  4. Jags Jannie

    daai ou onder die bord "smoke a joint". seker waar die rook vandaan gekom het

Gooi Comment