Porra Midgets with ripped red undies and angry Bulls. What more could you want for Easter Weekend.
Dirk Diggler Diktros
Knapie lyk soos n bonzai-Rinaldo…DDD
Prof. Bokdrol
Hande op almal wat ook vergeet het om julle selfone se recurring weeksdag alarms af te sit en om 04h30 vanoggend met 'n kontslag op 'n vakansiedag-Vrydag wakkergemaak is? Sal netnou weer vir die fokken selfoon gaan soek iewers in die tuin…
Dirk Diggler Diktros
Gelukkig het ek n executive decision geneem en dra nie n selfoon nie, net n pager vir emergencies by die werk. Maar die clock / dockinstation vir MP3 player en al is in die moerse vistenk….Visse kon lekker Zen vibes luister tussen elektriese skokkies deur….DDD
Hey man, hoekom trek jy my fokken broek af? Jou fokken pervert. Ondersteun bietjie die site en koop ons Watkykjy shirts HIERSO TE CLICK ou beesbal! Elke bietjie help.
OK, jy kan nou weer waai. Trek net weer my broek op.
Comments
'is langnaweek, gooi jou tanne innie lug!!