Die nuwe Guno Mia. ‘n Golf en ‘n Uno, fucked into one. Kompleet met vlerk op die dak en twee swart snotstrepe oor die bonnet.
Die ou kon dit maar eerder gelos het.
(shot, Eugene)
Hierdie post is 88 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,183,100 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Was jy al in die klein dorpie genaand Pnoes?….dis net anderkant Pniel.
Die baas van die kar besit n workshop daar . Pnoes customs .
Daar fok hulle wat n ontwerper in 6 maande kon vermag , binne 5 minute op met n grinder , fiberglass en resin !
Very Wicked! NOT!!!!
Daai uno het daai golf die aap gegee, en toe mutate dit in 'n groot kommin fokop. Lyk sos 'n poedel wat 'n pug verkrag het, die eindresultaat is iets wat jy net wil skop en brand…
Dis amper soos daai wit brood wat al die voedings waarde besit van n bruinbrood aka the best of both, behalwe het hulle twee vandie kakste karre gevat. dink net hoe sou bugguti(volkwagen) met 'n Ferrari (fiat) gelyk het, dit sou n poes vinnige ferrari gewees het en 'n buggutti wat nie soos n poes lyk nie beteken het
Ek neem aan dat dit nie n Street custom job in LA was nie. Die enigste rede is omdat ek nog nooit DIE episode gesien het nie, maar fok dis amper legit
Ek sien wat hier gebeur het……die Golf het op die highway gecruize en fokken next moment heavy brieke gegoooi want n poes voor in die verkeur het koffie op sy tottie uit gegooi en is toe die hele pad vol, toe die ou in die golf nou tot stilstand gekom het, kom daar toevalig n spuurwit UNO an op vol spoed. die knaap in die uno sit toe met sy cherrie op mxit en chat en teen die tyd wat hy toe wakker skrik uit sy fantasy van sy chick toe is hy reg deur die arme fokken golf. die jappie wat die golf bestuur het het toe die nuwe megafter gelaai van n Guno Mia en die uno by die mixit outjie gekoop….!! o en die swart snot strepe is van die ou in die uno wat deur die venster is oor die golf met sy neuf plat teen die bonnet!! LMFAO!!! that is the tale of the mysterious Guno Mia
Dis moer lelik. . . Goeie plan KAK idee!!!
Moer dai pannelbeater wat sulke kak anjaag terwyl ons almal DUIK op n vrydag
n psycotiek cowboy nat droom (as jy wakker word en nog skiet) oor n verbastering tussen n Masseratti en Lamborghini Diablo of Countach, eks nie seker watse Lambo nie, die snoet laat my n biekie tas in die donker, net soos laasnag na die nuwe buurvrou se tete in die donker en ewe lekker to ek hulle vind. Mag die drywer soveel geluk vind soos ek laasnag. Pomp na pomp na pomp. (Of was dit die Stollichnaya – ek gaan nie eers daai pad af nie…..) DDD
o my fok, my brein kan dit nie hanteer nie, dis n heks, brand dit!
Ek moet kommin wees, ek smaak dit.
Dit lyk poes kak!
dis besparing tyd geld is fokkol
Dis nie die Komin wat my plae nie , die die fokkin onnosel !
Daai lyk nog stted soos 'n uno met 'n 19 foertsek citi golf grill op. Dit smaak my dit kan even die blou city golf so aan die linkerkant van die pic sn' wees…
Daai gevaarte kan even 'n donkiekar laat vinniger ry as dit nader kom. Regtig gogga maak vi baba bang stuff!
They life amost us…