Die Maak-my-siek-fabriek se Riaan op Wielie Walie

In Fokken Zef Videos deur griffin10 Eiertjies

griffinDie Maak-my-siek-fabriek se Riaan op Wielie Walie

Comments

  1. Dirk Diggler Diktros

    Daarshy nou, Riaan, speel met daai oom se hasie, R 5 randjies vir jou daar.  Kyk hoe loer daai hasie vir jou  – amper soos n koeltekont by sy eerste spoedlokval…..DDD

  2. jakes

    Die clown het nog presies dieselfde moves en dis dertig jaar aan. Hy is 'n regte aashool. Hy het mos 'n CD ook probeer maak so 3 jaar terug.  Hy en Wikus van der Merwe is toe daai jaar finaliste vir die swakste CD van die jaar. Toe hulle hom bel om sy opinie vir die benoeming te kry, toe druk hy sy foon hoogs ontsteld dood. Wikus aan die ander kant was opgewonde dat hy vir iets benoem is.  Volgens gerugte het die klong nie weer probeer sing nie.

  3. Mtatazela

    Heel voorspelbaar word die klein dosie toe 'n groot kont.

  4. arno vd west

    en waar is hy vandag? in boo! die trassie band van chris verkleurmannetjie. kan sien daai kak fake smile was al daar, 

  5. Evert

    Moerse surprise, hy was toe al fokken irriterend, nou is hy poes irriterend. Die ou kan nou wel dromme speel. 

  6. Prof. Bokdrol

    Hulle sê mos modes recycle – Wielie Walie se eie Justin "Pispot-Koeilek-Haarstyl" Bieber!

  7. WilleWortel

    My goeie fok – 'n kriek wat 'n fluit kan speel….

  8. plaasjaap

    die ergste van dit alles, is dat mens eerder na die kak wil luister as die na antwooord!

  9. arno west AKA Dude

    ek dink persoonlik die Die Vraag was beter as die nou bekende Die Antwoord, wie onthou nog daai nintendo bongo drums? ek dink dis waar sy nok gekom het was dat sy ma hom op coke en champyn groot gemaak het en hom dalk aan Jurie voorgestel het, met jurie se eerste verskeining as deelnemer in 1993

  10. Dirk Diggler Diktros

    Ditsem Plaasjaap, of die Briels, of Die Grafsteensangers!!  DDD

Gooi Comment