Gemodifaai deur Roelf:
Stempaal
Loading ...Kom-petisies
Dinge om te doen
Inligting met trots verskaf deur:
Kief Tunes
WatkykjyTubes
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Die Antwoord – Cookie Thumper (Official video & lyrics)
- Laasweek se zefspotters
- Sondag. Skêre met skietgoed.
- Dis langnaweek, kom ons fokken duik!
- Jocks in die Bushveld
- RAM FKN JAM Vol. 13 – Children of the Grave
- ‘Do not shag any bandmates’ wives. Trust me, not good.’ – Wat Kyk Jy? interviews Kings of Chaos
- Take me down to the GrandWest City: Kings of Chaos live in Kaapstad
Interwebsradio.com
WKJ SuperBru team
-
Watkykertjies Tune
- Jags Jannie on Dis langnaweek, kom ons fokken duik!
- Klitsie on Suid-Afrikaanse TV: 101 shows wat jy miskien sal onthou
- Werner on Laasweek se zefspotters
- Bokbal on Dis langnaweek, kom ons fokken duik!
- Belhamel on Dis langnaweek, kom ons fokken duik!
- Willem Wikkelspies on Sondag. Skêre met skietgoed.
-
-






12 Comments
A) Legend
b) true love – het nie brieke nie. wys weereens lewe gaan oor twee porioriteite, nl. poes en drank…..
I love Cyanide and Happiness.
b) hartseer
@ hartseer ???? wat bedoel u?
Ek dink Iemand Anders bedoel dis hartseer dat daai arme knaap net 2 hoere kon bekostig nadat hy die Lotto gewen het, fokken tax
ha ha ha David , ja .
Ek sou natuurlik ook n lopende rekening by sommer n paar poesplase/komplotte he , en moenie Teazers , Arabquiek , mavricks en house of rasputin vergeet nie !
@David, LMGA. Bly om te sien jy's buite die doos my blaar. Die simboliek is vir my te pragtig – van die kartoen 2 – is verbysterend. Hoort is die Louvre kunsmuseum. Langs Moana Lisa. Fok dit – gooi die Moana Lisa weg en sit die kartoen daar op. Dis so ryk in baie lae. Die tema's is naak en sonder pretens dog hou dit die kyker op die nipper van sy psige. n Legiovrae kom na vore uit die kuns…. Wat dink die ou wat die lotto gewen het, ekskuus, wat DRINK hy? Hoekom loop hy met twee dames uit die kroeg, is hul finansieele raadgewers of is hy bang een is n trassie? Wat laat hom juis besluit om daardie tipe shades te dra in die nag? Is dit on die onsekerheid in sy Danville-ogies weg te steek? Het hulle al Lotto in Danville? Soos ek se, die brein huppel rond soos n springhaas, op crack wat op n pogo-stick is. Idees Arno, oor die eksitensieele van die kartoens ? Lassie? Anyone, help, want dit laat my koppie meer as gewoonlik raas. DDD
@TRIPEL D ek like die cartoons, dink die woord wat jy bedoel is eksistensialisme inset, en met graagte sal ek dit lewer: A: slim vang sy baas want na die eerste 3 wense kak jy of weet die skrywer dit nie van hoe Gjins werk nie, ek sal voorstel hy moet sy bybel weggooi en n ordenlike boek oor persiese legendes koop(nie die kinder een nie)
B: Jy mag dalk 'n klomp geld besit maar op die ou einde moet jy betaal vir naai so hoe gelukkig kan jy nou wees, ek dink die teef met die kind gaan gelukkiger wees in die long run, sy kry n toelaag vir die kind sleep jou gat hof toe so jy betaal laat jy kak, lotto go tata ma miljoene. Sy slat die powerball en jy moet in haar oe kyk vir kos en steek.
sy stuur haar seun saam met sy vriende op n all expenseces paid trip na die Droppas en jy hak af met jou oom wat hom gedisguse het om sy alkolisme weg te steek.
So daar is kak orals, skiet jouself of wag tot jou klok gelui word, maar een ding is verseker hier gaan jy nie uit soos jy hom in gekom het nie. doen alles en geniet dit, wat meer wil jy doen?
DDD het jy nog goed hier vir my weg gesteek(ek weet dis paaseier tyd, maar fok ek hunt te veel)
Niks oppie oomblik nie olifan, lekke doeks….shweet dreeemz, ek hoop jy droom die powerbaal nommers vir die volgenne ene. :)
@DDD ek kry die gevoel ons ken dalk mekaar, min mense weet van my vermoee om die toekoms te voorspel, maar die lotto sal niemand kan voorspel want die nommers verander elke sekonde, as jy soos ek in alternatiewe demensies glo dan sal jy verstaan hoekom die nommers die heeltyd verander, want soos mense daagliks keuses maak verander dit die gang van die demensie en wanneer die besluit geneem word split die demensie en dus verander die gang van alles. Dit is nie die plek om sulke denke te bespreek nie, want dit gaan die bybel mense weer upset.
ek hoor jou duidelik. die is nie die-mensie daarvoor nie…..
jip lol