cyanide en afrikaans kak

Cyanide en Afrikaans #2

In Komix deur griffin6 Eiertjies

(shot, Roelf)

cyanide en afrikaans kak

cyanide en afrikaans drankprobleem

cyanide en afrikaans plumber

 

Deel met jou tjommies!

    griffinCyanide en Afrikaans #2

    Comments

    1. Dirk Diggler Diktros

      Dis POES snaaks !!!!  Maak my dag, amper lag ek my half-nugter!!

    2. Jags Jannie

      DDD stem saam! Hoop net nie die "plunger" verwek 'n fokken Blou Bul nie (sy ma't 'n blou rok aan!) wat ook met 'n agterstand grootgemaak moet word nie.

    3. Dirk Diggler Diktros

      Ja-nee, al wat die wereld nou nodig het is NOG, n cokehead BUL OF n BLOU NUL wat mense opchop en aan die babbel raak….DDD

    4. arno west AKA Dude

      goed gedoen, lol whahaha, ek like die drankprobleem een. Die engelse een is baie meer wreeder as die, maar soos als wat oor vertaal word raak dit mild. kyk nou soos daai kak wat hulle op kyk net vrydae wys, drie wilde engele, dis n duitse charlies angels rip off wat hulle vertaal het en Robbie wessels klink maar so dom soos kom al sit jy hom agter n dik boef se gesig.

    Gooi Comment