Charlie Sheen – fokken mal soos ‘n haas

In Fokken Main Videos deur griffin20 Eiertjies

Maak jou Maandag beter. Kyk hierdie:

Deel met jou tjommies!

    griffinCharlie Sheen – fokken mal soos ‘n haas

    Comments

    1. Jakkals®

      Die perd se tor is nie meer op sy toutjie nie….

    2. Dirk Diggler Diktros

      cool editing, moes n week gevat het.  hy gee mal hase n kak naam. en drank en draks – en dis iets wat ek nie maklik se nie. DDD

    3. Radagast

      Dit is omdat hy met daai porn actress uitgaan. In die aande as sy klaar gewerk het, is haar parra pap, haar hol pyn, haar tiete lam en haar asem ruik na piel, dan vat hy dit kop toe. Dit sal enige iemand mal maak.

    4. cockteazer

      ou mnr. Sheen is maar oor die algemeen 'n ou malkoppie, wonder waar kry hy sy kak gewoontes en gene vandaan…..

    5. BettieBoob

      Tussen Hank Moody en Charlie Sheen is daar so baie lekkerrr entertainment
      ! 🙂 Drama, drama, drama – luv it. Wie blame Charlie vir sy meltdown? (sitkom life) hy’t ‘n spongebob loser boet met ‘n kid in tow wat albei sy arme sekslewe ruineer, (real life) het hy prossies wat uitpraat en sy paycheck en series ruineer. Kan nogsteeds nie verstaan waaroor die Denise Richards / Heather Locklear handsakgeveg oor hom gegaan het nie…he must be hung like a horse :-/

    6. BettieBoob

      Emilio het vroeg al sy van na Estevez verander, dink hy het al van ‘n jong ouderdom af gesien dat ouboet pshyco is, and nothing pulls like family gravity, lmga

    7. BettieBoob

      I will hunt u high, I will hunt u low… I am married to a manager, a pity u didn’t know…but since I was treated a certain way, the discriminated today had no say (in my book it is tit for tat)…god be with ya, coz I plan to do a helluva lot worse to your ass….

    8. Author
      griffin

      Dit kan nie lekker wees om met die geraas en chaos van ‘n hele fokken ANCYL rally permanent in jou kop te sit nie.

    9. Sweeties

       
      Ek dink hy snuif genoeg cocaine vir two and a half men

    10. arno west AKA olifan

      ek dink dis van sy beste werk since platoon!!!!!
       
      en as hy sy reality show kry gaan hy biljoene maak, genoeg coke en als vir die volgende bender, want daar sal nooit genoeg wees vir charlie nie snaaks dat n ander naam vir coke charlie is, coincedence? i think not

    11. Annerman

      @ BettieBoob – Charlie Sheen se regte naam is Carlos Estevez so  jong Emilio het eintlik sy naam behou. Hoenderkop Charlie het dus sy naam 'n bietjie minder Havana en meer Hollywood gemaak.

    12. Allan Boesak

      'nog n Hollywood AKteur in die ,kloue van Dwelms '  

    13. Zepher

      Ek verstaan nie die probleem nie, wat hy sê maak mos sin?

    14. Dirk Diggler Diktros

      In die Vrystaat glo ons n man blameer nooit crank of draks of selfs poes nie.  Inversely, they are the three highest priorities in life…..     Sorry Allan Myn Maat….

    Gooi Comment