Hierdie post is 129 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,048,301 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
griffinBerlusconi en sy escorts
Comments
David
Hehehe daai Escort is 10 jaar te oud vir die ou fokker se smaak
Zepher
Ek weet nie wat moan hy nie, die escort het darm nie n zaber nie.
Bra Joe
Party mense sal ook nooit tevrede wees nie. Daai fokken stuk Ford is miskien 25 jaar oud, maar hy lyk nog brand new. Het beslis minder myle op as die hooker wat hy bestel het.
Defnitief Zepher, my blaar. Verder, daar is baie spykerspasie vir n rektumranger soos hy. Hy lyk boonop neffens onanis (ONANIE = iemand wat diere naai) so hy en sy bitch – of maak nie eintlik sakie hamster, of as hy rerig rats / jags voel, kangaroerot het beslis spasie. Weet nie of renoster lekker sal sak vir n saag nie, miskien as hy hom genoeg rivotril en rohypnol vir n daterape voer…. (Renosters loop lig vir sommer enige date, oorlat almal hulle horing soek…). Miskien moet ek ophou sense skryf en verder suip *sluk* val hy nou, dis laat, ons duik steeds, dis klein Saterdag, wat se jy Arno, Poeskop, Kakhuis,Zepher, mag die baas maar huistoe om "navorsing" te doen…..DDD
Dirk Diggler Diktros
David, mag ek maar? Anders skryf ek verder kak? DDD
David
Ek geniet jou kak DDD, al verstaan ek meeste van die tyd fokkol daarvan nie.
Los jou verlof vorm op my tafel, sal sign as ek terugkom van die golf af
Zepher
@DDD
Dit is die befokste plan wat ek al heel woendag gehoor het my baas is permanent in JHB so ek kan net so wel
Dirk Diggler Diktros
David, n blaar so na my hart – hoop jy speel n laaaaaaang game in 19de gat. Zepher, so genoteer. Veelen dank. Vat gerus die middag af – nee, neem aftot Vrydag na 5 wanneer die amptelike duik-sinjaal lui….DDD
sickmindfreud
@DDD geniet ook jou skrywes. Maar,,,
Onanie (Onanism) verwys na coitus interruptus of na masturbasie. In beide gevalle land die saad nie waar dit hoort nie. In die bybel was Onan 'n dude wat sy oorle broer se vrou moes bevrug, maar eerder uitgepluk en soos 'n wafferse pornstar sy cumshot na buite gespuit het. Daar was selfs 'n Amerikaanse aktrise wat haar budgie Onan genoem het omdat hy sy saad op die grond gemors het.
Dan, verder staan seks met diere bekend as "bestialiteit"
… en seks met lyke as "nekrofilie" …soos een van hulle gesê het: "I used to be a necrophiliac until some rotten cunt split on me"
Vlaknaai
Jassas , ek hou nog kunstefees !! Fok hier is net minder mense . So jy staan nie so lank in die que by die bottelstoor nie . Pielle vir sannie . O ja . Kwaai Ford !!
awe Triple D ek in vir duik soos altyd(meer vir die suip as vir die duik), my post wat ek vroeer gelos het met my twee ford's wil Griff nie post nie.
David
@sickmindfreud. Hehehehehe
Dirk Diggler Diktros
SMF, i buig humbly to your superiuere intellektuele kapasiteit. Onani het nie lekke geklink nie maar was te lui om dit te opcheck. Klink meer soos n swemdragbrand in elk gaval, soos SPEEDO, "ek gaan in my ONANI spring en gym toe vir butterlies…." tx vir die les. Ek sal dit nou (Wisla sluk*) onthou. Chgeers (dan is daar n woord vir ouens wat gate in die grond zik, ek het dit geswot, maat dit ontgaan my…) DDD
Zepher
Onani klink soos n betaalmiddel in Orania
Huveel vir dai lae profiel ossewa wiele?
Ag so 10 Onani's vir een!
Dirk Diggler Diktros
Zepher, dit kan net sowel wees, mens weet nooit. As dit by die betaal van hoere daar kom , kan dit n biekie komplikated raak….DDD
Hey man, hoekom trek jy my fokken broek af? Jou fokken pervert. Ondersteun bietjie die site en koop ons Watkykjy shirts HIERSO TE CLICK ou beesbal! Elke bietjie help.
OK, jy kan nou weer waai. Trek net weer my broek op.
Comments
Hehehe daai Escort is 10 jaar te oud vir die ou fokker se smaak
Ek weet nie wat moan hy nie, die escort het darm nie n zaber nie.
Party mense sal ook nooit tevrede wees nie. Daai fokken stuk Ford is miskien 25 jaar oud, maar hy lyk nog brand new. Het beslis minder myle op as die hooker wat hy bestel het.
At least you'll have safe sex with this baby!
Defnitief Zepher, my blaar. Verder, daar is baie spykerspasie vir n rektumranger soos hy. Hy lyk boonop neffens onanis (ONANIE = iemand wat diere naai) so hy en sy bitch – of maak nie eintlik sakie hamster, of as hy rerig rats / jags voel, kangaroerot het beslis spasie. Weet nie of renoster lekker sal sak vir n saag nie, miskien as hy hom genoeg rivotril en rohypnol vir n daterape voer…. (Renosters loop lig vir sommer enige date, oorlat almal hulle horing soek…). Miskien moet ek ophou sense skryf en verder suip *sluk* val hy nou, dis laat, ons duik steeds, dis klein Saterdag, wat se jy Arno, Poeskop, Kakhuis,Zepher, mag die baas maar huistoe om "navorsing" te doen…..DDD
David, mag ek maar? Anders skryf ek verder kak? DDD
Ek geniet jou kak DDD, al verstaan ek meeste van die tyd fokkol daarvan nie.
Los jou verlof vorm op my tafel, sal sign as ek terugkom van die golf af
@DDD
Dit is die befokste plan wat ek al heel woendag gehoor het my baas is permanent in JHB so ek kan net so wel
David, n blaar so na my hart – hoop jy speel n laaaaaaang game in 19de gat. Zepher, so genoteer. Veelen dank. Vat gerus die middag af – nee, neem aftot Vrydag na 5 wanneer die amptelike duik-sinjaal lui….DDD
@DDD geniet ook jou skrywes. Maar,,,
Onanie (Onanism) verwys na coitus interruptus of na masturbasie. In beide gevalle land die saad nie waar dit hoort nie. In die bybel was Onan 'n dude wat sy oorle broer se vrou moes bevrug, maar eerder uitgepluk en soos 'n wafferse pornstar sy cumshot na buite gespuit het. Daar was selfs 'n Amerikaanse aktrise wat haar budgie Onan genoem het omdat hy sy saad op die grond gemors het.
Dan, verder staan seks met diere bekend as "bestialiteit"
… en seks met lyke as "nekrofilie" …soos een van hulle gesê het: "I used to be a necrophiliac until some rotten cunt split on me"
Jassas , ek hou nog kunstefees !! Fok hier is net minder mense . So jy staan nie so lank in die que by die bottelstoor nie . Pielle vir sannie . O ja . Kwaai Ford !!
Sit hom in Bosal Exaust !