As egskeidings handuit ruk en jou goose die huis vat

In Spec-takel deur griffin24 Eiertjies

trek bitch

griffinAs egskeidings handuit ruk en jou goose die huis vat

Comments

  1. cockteazer

    ag shit shame… so ou klein huisie…wie de hel wil so 'n fokken shack he?

  2. jagsmoer

    ah, Griff uitgevang, julle laaik mos om news24 gas te gee met al hulle spelfoute (toemaar ons laaik dit)!
    toe maak julle ook een :  …eKskeidings …
    is julle gerook van more? cool!

  3. Iemand Anders

    arno west AKA olifan
    As ek na die kondisie van die pad kyk, sowel as die omliggende area, dan scheme ek dis in die Vrystaat…  Miskien die N1.
    @ almal anders
    Maar sy is dan die een wat gesing het "Vat jou en trek Ferreira, vat jou goed en trek"…  so unfair…

  4. cockteazer

    hie hie….interressant hoe 'n foto, van 'n skack op 'n trokkie, se comments van toppic kan verander….is daar enigiemand wat dalk min of meer kan voorspel wat die temperatuur asook lugdruk sou bereik het op daardie dag???

  5. Porra

    Niemand se iets oor die Zaaber wat soos sy gat die trok verby steek nie!!!

  6. Barend

    Fok di weer, kyk waar overtake daai ander kont di huis…

  7. Muishond

    Julle het dit verkeerd, dis 'n kak egskeiding vir diè ou. Hy het net die karavaan gekry.

  8. Zepher

    Arme bra het net slegte geluk ek voorspel 'n rooikop stiefkind in sy toekoms.

  9. cockteazer

    @ arno west AKA olifan; thanx vir die update….hahahahahahahaha, dis dalk hoekom die ou huisie so stadig gery het, hy was dalk nou swaarder op sous want sy aircon (as hy een het let wel) moes oortyd werk….ai tog…

  10. jagsmoer

    check die next level swembad verhitter op die shack se dak (en daai ou in die swart kar aan die regterkant is op fyndraai)

  11. Dirk Diggler Diktros

    my comment het maandstonde en orale seks in die trailer bevat en is nie gepos nie.  dis n verlies.

  12. Jimmy

    Dis beslis nie die Vrystaat nie. Ek sien nie 'n pothole of korrupte speedcop nie.

  13. arno west AKA olifan

    wat is n korrupte spoedcop? wat beteken die woord korrup, ek het nog nooit so woord tee gekom nie, ek dink ek gaan dit my woord vir die dag maak! wes kaap rule, ons het skaars crime en al die wyn word hier gemaak
     

  14. Allan Boesak

    Ja Arno , maar ons het n klomp Tik Junkies ! Dit freak my uit !

  15. Iemand Anders

    @ Jimmy
    Uit ondervinding van Gauteng af ry Kaap toe, weet ek dat die Vrystaat se paaie die beste in die land is op die N1… want hulle fund dit uit spoedkaartjies… Colesberg, Richmond en Hanover comes to mind….

  16. Iemand Anders

    O vet… Colesberg is in die Noord Kaap… my fout… A+

  17. Zepher

    As daar 'n verkeerslig was sou dit maklik gewees het, deur te kyk wat langs die pad verkoop word.
     
    Gauteng: Cellphone chargers (koordlose telegram herlaaiers), USB Stokkies, DVD's en daardie hoorlosie wat hul nou die dag uit jou Golfie gegaps het by Menlyn.
     
    Vrystaat: Hoede, sambokke, biltong (moenie koop nie scheme dis ou donkie vleis of meerkat) en daardie gasbottel wat hul van agter die Landrover of Cruiser af gegaps het voor Mysticboer
     
    Natal: Suiker riet, hout beeldjies, bunny chow en daardie awesome petrol cap wat hul van die Subaru af gegaps by Ushaka.
     
    Kaap: Tik, thats it (daar word fokkol gesteel want dit is klaarblyklik so awesome daar as jy die krane oop draai kom daar brannewyn (KWV 5jaar glo) of 'n 2005 Merlot uit)

Gooi Comment