Argitekte en karate

In Spec-takel deur griffin15 Eiertjies

Argitekte sonder vrees?!?!?

Ekt die afgeneem in Pta middestad, die manne het seker nie eers sekuriteit nodig as hulle in lunch tyd karate aanbied nie.

Hugo

argitekte en karate

Deel met jou tjommies!

    griffinArgitekte en karate

    Comments

    1. arno west AKA Dude

      nice, dink net aan al daai kung fu wat aangaan terwyl hulle planne op trek vir hop huise, en hoe hulle met site inspeksies die beton blokke des moer toe poes

    2. Dirk Diggler Diktros

      Yip Arno.  Ewentewel, Oppas manne, julle glip dalk maklik van mekkies van die plekkie tot konte hier rond, of soos my oom altyd gese het van Takoeza tot Tekak in die knip van n oog……DDD

    3. Zepher

      Interessante kombinasie ek moet se.
       
      Ek wil nie afbreuk doen aan hiedrie simbiotiese praktyk nie ek hou van argitektuur en ek hou van karate, ek hou egter ook van roomys en steak dit maak dit nie n goeie plan om 'n fillet madagaskar met roomys te top nie.
       
      Ek moet egter bieg die bemarkingsmoontlikhede van Argitekte en Karate is oneindigend.
      "We design and build to the finest oriental standards, HAY-YAAAAAAA!" 

    4. arno west AKA Dude

      daai is nogal nie 'n kak idee nie, cokefloat marinate met so peper vibe op die steak. weet julle wats kak, dat die spur fkn 12.95 vra vir n glas melk 300ml, daai is kak

    5. jakes

      Hulle het seker nie klagtes oor hulle ontwerpe nie. Kla en jy word hard gemoer.

    6. parkivarki

      Seker hulle stuur nie twee keer n invoice uit nie. 

    7. Vonkiedool

      Dis n flink move dit! Ek gaan n company oop maak met die naam "Computers, boxing & tune-ups"

    8. Dirk Diggler Diktros

      Buite die doos gedagte:  dis n multi-skill – alles onder een dak gebou.  "Rock paper sciccors" en Tjieng-Tjong-Tjaaaa!!!!, jou huis is klaaa.   Duidelik moet ek eers nog biekie suip, eks nog muf.  Punt uit tien?  DDD

    9. Willem Wikkelspies

      As ek dit so kyk is Frans nie so bad nie. Dis die vernote wat jy fyn dop moet hou. Veral as hulle vensters so mooi kan toe bou op hul eie gebou

    10. Prof. Bokdrol

      Kan mens daai stuff rook wat hulle daar links bo op die balkon kweek?

    Gooi Comment