27 April is ‘n belangrike dag…

In Fokken Main Videos deur griffin4 Eiertjies

… en dit word gevier deur 'n public holday. Wat maak 27 April so spesiaal? South Park het hulle eerste episode genaamd "Cartman Gets an Anal Prone" ge-air op 13 Augustus, 1997 en hulle launch vanaand season 15 met 'n episode genaamd "HUMANCENTiPAD"  waar hulle vir Apple Corporation  en meer spesifiek Steve Jobs 'n nuwe poepol ruk:

Deel met jou tjommies!

    griffin27 April is ‘n belangrike dag…

    Comments

    1. Willem Wikkelspies

      Die bra wou eens op 'n tyd 'n ipod vir kinders gemaak het. Toe noem hy dit Itouch kids. Maar dit het nie so cool geklink nie….

    2. Willem Wikkelspies

      LOL! nee Prof. Net nie 'n groot apple fan nie. Of te wel nie 'n groot Steve Jobs fan nie.
      Hy gee my die creaps as hy nuwe goed introduce wat nie so lekwar werk soos dit werk op sy launches nie.

    Gooi Comment