Zef Meester griff?

In Spec-takel deur griffin15 Eiertjies

As julle dalk hierdie plek in die Kaap iewers raakdrink, vertel tog vir die naaiers wat hulle menu opgestel het dat ‘n mens “Zef” met een ‘f’ spel en dat griff apple sours en PO10C amper meer as fokken rosyntjies haat…

zefmeester griff

Deel met jou tjommies!

    griffinZef Meester griff?

    Comments

    1. Allan Boesak

      Dis n moffie drink , fokkit wie defok drink daai koeldrank /kak??? 
      WAt is fout met die Barman ?28 is ook natuurlik n verwysing dat Richard GAY is , mase kinnes !
      As ek Griff was sou ek dit as n klap in die gesig beskou !!!

    2. Prof. Bokdrol

      "We don'ttttt…..dooo…..pinkkkk…..menus, Dave!" Ja, die fokkers kan ten minste die decency hê om Griffin te e-mail en te hoor wat sou hy in 'n gatskop cocktail sit. Ek fokken haat ook apple sours, dit laat jou lippe en oë en selfs jou hol saamtrek dat hulle lyk soos rosyntjies.

    3. Willem Wikkelspies

      Nogal so mooi peink menu ook….
      Is meester nie 'n nice woord vir BAAS nie?

    4. Zepher

      Ek spel Zef met 'n "ph" Zeph… Hoekom?
       
      Want dis Bephok!

    5. whatever man

      wie worry rerig. ek ken die plek, ek ken die barman, hys een van my beste buds. hyt dit eintlik maar gedoen omdat hy dink zef* meester griff klink awe! so nou ja, as dit nie so was nie was dit anders.

    6. Hannes

      die ou is duidelik 'n fan van die antwoord.
      to state the obvious: "this tough kak gets you lekker fucked-up, soos jou eerste spliff, ek's down met die fokken zef meester griff"

    7. Bek-en-klouseer

      Hyt dit seker net as 'n tribute aan Griffin bedoel, maar ja, dalk moes hy eers geconsult het om te hoor waarvan Griffin actually hou.

    8. kakhuis

      yah po10cy is slegter as hondkak. jirre het iemand al die gif hierbo gedrink?

    9. SeekatSpek

      Ek kots so bietjies bietjies in my mond as ek aan po10cy dink. Wie ookal daai kak uitgedink het moet deur daai hele gay rugby span gezaaber word.

    10. Flying Eagle

      awe dis my cocktail die antwoord fokin rukit so moes maar its an hule dedicate van my kant af…as ek eers vir ninja mus vra wat hy sal drink om in die cocktail te sit dan gan di cocktail mostly consist out klipdrift…ek mus ma its an di meisies dedicate van sy kant af ook…..flying eagle yt!!!

    11. Dirk Diggler Diktros

      inter / trabiale pienk / peuss. njammies.

    12. Bjellville

      Ek scheme dit is by Eastwoods (oorkant Tygervallei in Durbanweg). Awesome kuier vibes en die brandy specials is al wat die moeite werd is om te drink daar

    Gooi Comment