Whaaaa! 50cm golfies! Hardloooop!

In kak nuus deur griffin32 Eiertjies

Mens kan beswaarlik bodyboard met 50cm golfies, let alone surf. Maar ek neem aan die mense van Lilyput of Kabouterland sal hulleself bekak. Hadloooop Daaaaawieee!!!!

nuus24 tsoenami

En dan hierdie juweel van News24. 220 miljoen mens in 2004?

tsunami 2

griffinWhaaaa! 50cm golfies! Hardloooop!

Comments

  1. Evert

    Is daar dan fokken niemand wat die goed proeflees voor die tyd nie, of het hulle klaar almal ge-fokken-duik?

  2. Pollie Otter

    Check, miessies aarde het vandag n vet poep gelos, constipated much?

  3. Prof. Bokdrol

    Persoon, ons is almal mooi groot en ons weet almal hoe werk 'n tsunami (die media confuse meestal die kak uit mense uit deur nie te spesifiseer of dit die oopsee golf of die brekende golf is nie…) maar die punt is hoe fokken impressive is 'n golf so hoog soos wat my piel lank is terwyl daar 'n major kakspul aan die gang is? Ja fok, nevermind dat Japan op sy fokken sy lê nie, pisserige golfies is groter nuus! Ons gaan mense ontruim vir 'n 50cm golf, ja!!!!

  4. WilleWortel

    Ek het eenkeer my doos afgeval as gevolg van 'n 50cm golfie..en amper verdrink…fokken my brannas gemors.

  5. Prof. Bokdrol

    WilleWortel ek vertrou dat jou ouers die goeie oordeel gehad het om vir jou op 5-jarige ouderdom darem net 'n single te gooi op die strand daar in Durbs, so die verlies was dan darem nie te groot nie…ek was in Std. 2 redelik die fok in vir my ouers toe my pa een Vrydagaand op pad huistoe van die country club se dans af uitgeswaai het vir 'n haas en ek 'n hele fokken trippel uitgemors het…

  6. Morkel

    'n Klein bietjie kennis kan 'n gevaarlike ding wees. 'n 50cm Tsunami ook.
    Die 50cm klink meskien nie hoog nie, maar dis die feit dat die Tsuami meer as 10km lank is, wat dit gevaarlik maak. Dus kan so "golfie" honderde duisende tonne water bevat wat teen 'n konstante spoed verentoe gedruk word deur 'n 10km blok water wat honderde km wyd kan wees. 50cm klink nie baie hoog nie, maar 10km daarvan sal nog steeds jou kar, jou huis en jou hele dorp in sy moer in weg spoel.
    A+ Watkykjy.
    Julle het heeltemal misverstaan.

  7. Zepher

    Ekt eenkeer van n Gholfie se bonnet afgebliksem dis omtrent 50cm hoog.

  8. Prof. Bokdrol

    Morkel, as jy allerhande kak wil Google moet jy verkieslik ook verstaan waddefok die resultate beteken, OK? Gaan lees op oor staandegolwe en behoud van energie en die oorgang van diep na vlak water en baie bladsye yadda yadda yahhh fisika tos – en gee my asse-fokken-blief jou posadres dat ek vir jou ‘n komplimentêre HAT kan po(e)s vir Paasfees.

  9. Poeskop

    Jissis Morkel, jy's faktap en sit die pot heelte-fokken-mal mis. Die tsunami golwe was probabyl 50 METER hoog….DIS waaroor die hele hoo-ha gaan, jou doos

  10. Poeskop

    …en Morkel, noudat ek 'n fokken whiskey in die hand het….soos die geagte Professor genoem het, sal hy graag vir jou 'n H.A.T. wil po(e)s. Net vir ingeval jy dink dis 'n hoed, dit is nie. Dis iets wat jou sal laat agterkom dat, indien jy weer deur jou paragraaf kots hierbo lees, 'n mens miskien nie meskien spel nie en vorentoe nie verentoe nie. A+, Morkel, jy het so pas die POES AWARD gewen…..laat ek nog 'n whiskey gaan gooi……

  11. Prof. Bokdrol

    NS: Persoon, waaaaar de fok is jy? Een van die baie vuilgat trieks wat ek in die Voortrekkers geleer het met fights agter die pawiljoen is om altyd iets in reserwe te hou – ek raak nou moeg om die halwe baksteen van die "226 miljoen" agter my rug vas te hou; kom praat verder kak sodat ek jou oor die kop kan poes daarmee – asseblief?

  12. Poeskop

    Prof, shut the fuck up jou dom poes…
    Gan google bietjie, dan sal jy sien dat dit 50cm golwe was en nie fokin 50m nie. Kry jou feite agtermekaar as jy hier wil klomp kak kots….kont

  13. Prof. Bokdrol

    Nee fokkit nou's ek moertoe confused – Poeskop JY het gepraat van 50m, nie ek nie! Toemaar, dis seker Maandag…

  14. Poeskop

    Ja jou poes, jys gewoonlik confused…..hou net jou bek liewer asb. Voordat die land 'n oorval kry

  15. Smee

    Jinne Poeskop, die prof het dit mos nou nie verdien nie. Het jou cherrie jou gelos die naweek dat jy so ontsteld is?

  16. Prof. Bokdrol

    Smee, ek check Poeskop is die afgelope tyd uptight met bietjie anger management issues – 'n paar ander mense het ook onlangs deurgeloop. Of tensy iemand anders sy spoefie naam ge-hijack het?

  17. Poeskop

    Smee, fokof liewer…jys nog 'n klein naai wat te veel kak praat…

  18. Smee

    Haha, ja Prof. Ek sien ook die ding. Jys hoeka een van die konte met issues….ai

  19. Poeskop

    Nee Bokdrol, teen hierdie tyd weet jy al dat ek jou nie Prof noem nie….dis die een of ander kont wat onder my naam kak maak en lang vrienskapsverhoudings probeer opfok….so Poeskop, die kont (dit verwys VERSEKER nie na my nie!!), fokkof en kry jou eie naam. EK's Poeskop…fok, amper confuse ek myself….klink of ek myself uitkak!!

  20. Poeskop (Original)

    Nee Bokdrol, die ouens wat die afgelope paar dae gekak het, WAS ek. Dis die eerste keer dat 'n kont my naam steel. Smee, jy weet ook dat ek JOU nie kak gee nie, tjom, so as jy weer kak kry van Poeskop, weet dis nie ek nie. Sal sien my naam het nou (Original) by…..

  21. Smee (original)

    Poeskop (original) daar steel die kont so pas my naam ook. So prof ek het nie daai laaste comment gelos nie. My issues met jou is al lankal saam met die koeie begrawe. Doos wat name steel – wat is jou probleem ou? Wil jy nou net kom kak stir of wat? Vat jou kak en gly poephol

  22. Smee (original)

    O ja ek sal NOOIT die woord HOEKA of HAHA gebruik nie.
    No hard feelings Poeskop (original)

  23. Jannie

    Foket, lyk my hier gaan nog lelike kak kom….Griff, is daar geen manier wat mens users kan maak wat kan inlog en dan post nie?

  24. Smee

    Thanks Griff.
    Ja ja ek sal later die gravatar verander. Wou net eers my naam beskerm. Fokken doos.

  25. Poeskop (Original)

    Thanx Griff, nes Smee sal ek ook later my gravatar verander….fokken kont wat op ander mense se naam kak maak……hallo maaikies, die is ek, die oorspronklike fokken Poeskop…..

  26. Prof. Bokdrol

    Smee jy moet gou maak – daar's reeds iemand met die spoefie naam "Kimokee" op die "Kak met die Familie" bladsy wat ook jou Smiley gravater het!

Gooi Comment