HI Tossers,
Hier is vir julle 'n foto of twee van n motherfucker van 'n sandstorm hier in Kuwait. Ek dog dis die einde van die aarde en neem toe sommer n paar pics met my selfoon!
SS
Hierdie post is 77 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,192,462 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Goeie fok ! Dis poes baie sand !! Wonder wie gaan daai kak spul skoonmaak . Gelukkig het ons nie sulke naai in ons land nie !!
Holy Crap
Foto 3 lyk soos "Die Sand Vagina van die dood" wat oopmaak en dit-self gereed maak om alles te verorber.
Liewe bliksem ek sal myself bekak
Hulle doen mos alles in grootmaat daar……dis net die begin van n bouery….wag tot hulle die sement aflaai!!!!
HOE haal mens asem in dit??
Deur jou hol
Edelagbare,……en toe sit ek met die blond met die lekke tette op die beach en die boelie skop sand in my oee.."
Lekker The Mummy vibes. Sucks to be you bra.